Junie 2026
Koerania — Junie 2026
Koerania - Junie 2026
Juniemaand se Koerania bevat 'n verskeidenheid gemeenskapsnuus en nuus vanuit nog selfbeskikkingsoorde. Janene en 22 vrywilligers het met haar wolhartprojek baie kindertjies se harte warm laat klop. Ria Welgemoed deel haar gesondheidswonderwerk en die Witkruismonument word opgeknap. Kry die skakel om jou witkruis vir Washington te koop en teken die Lex libertas petisie.