Maandelikse Gemeenskapskoerant

Laat Koerania maandeliks by jou voordeur aflewer!

Dit bly lekker om die papier in jou hand te hê wanneer jou eie gemeenskapsnuus gelees word.

Maak gebruik van die aanbod om jou Koerania te laat aflewer sodat jy altyd op hoogte bly van ons eie mense se stories.

Of jy by die huis of by jou besigheid is, Koerania se nuus spreek tot almal.

Huis of besigheid *

Aanvaarbare formate: JPG, PNG, PDF · maks. 1 MB

R 600-00 vir 12 maande

Bankbesonderhede:

OSK, Standard Bank, Rekening: 041 712 617

Takkode: 050103

Koerania: GK134

Verwysing: Koerania (Besigheidsnaam)