OVR-verkiesing 4 November
Op 4 November 2026 vind ons eie verkiesing vir die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) weer plaas.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.
Op 4 November 2026 vind ons eie verkiesing vir die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) weer plaas.

Die randstene word tans gelê en die Orania Stadsboufonds se Oewerpad-projek het ’n nuwe fase betree.

Ek dink baie Afrikaners leef vandag met ’n diepgaande onsekerheid oor hul plek in Suid-Afrika en oor wat die toekoms vir hulle as ’n volk inhou.

Orania se strategie is nog altyd om realiteite te skep.
Op Vrydag 17 Julie het Orania Veiligheidsdienste ’n noodoproep in verband met ’n motorongeluk net buite Vanderkloof ontvang.

Oraniërs het onlangs weer gesien hoe ware karakter onder druk gesmee word tydens die amptelike uitklaring van die Jeugkorps 2026 wat op 22 Junie geskied het.

Dit plaas die dorp in 'n unieke posisie om perfek aan te sluit by groter infrastruktuur- en ontwikkelingsplanne.

’n Gemeenskap wat self doen Gouws beskryf Orania as die skoonste, veiligste en vriendelikste plek in Suid-Afrika.

Pieter Bisschoff het die gehoor en die oorsese besoekers verwelkom, met ‘n spesiale woord van dank aan die “Vriende van Vlaandere”.

Tog is dit presies waar ’n onwaarskynlike, maar kragtige bondgenootskap besig is om wortel te skiet.

Ek glo dat dit nodig is dat die Afrikanerstem weer in die politiek duidelik gehoor word.

Dit is nog onbekend hoe die brand op 12 Januarie ontstaan het.