
DASA eksamenuitslae vir 2026
Die Kirsten Balletskoolstudente behaal altesaam 12 A+ simbole en 1 A simbool.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die Kirsten Balletskoolstudente behaal altesaam 12 A+ simbole en 1 A simbool.

Hierdie jaar het die geleentheid homself kom aanmeld.

My grootste doelwit in die lewe is om die persoon te word waarvoor God my geskape het en om die talente wat Hy vir my gegee het, tot Sy eer te gebruik.

Orania en sy gemeenskap vier elke jaar op 10 Oktober Heldedag en onthou die Boere-helde wat ‘n groot impak op die geskiedenis gehad het.

Dit was die paar dae voor Orania Gaan Groot ook nat en koud met stormsterkte winde, maar niks kon dié groot jaarlikse geleentheid stuit nie.

Wanneer vanjaar se Orania gaan Groot (OGG) aanbreek, betree hierdie bekende kunstenaar bekende terrein.

’n Blitslekker krimi, deur die topverkoperskrywer Irna van Zyl, wat afspeel in Hermanus en die Klein-Karoo, is in Pretoria bekendgestel.

Die Orania Kunsteraad het onlangs begin om besighede en instellings in Orania te bedank vir hul deelname en bydraes tot die kunste.
Die Kinderkubus is ‘n nuwe monument wat tans in Orania gebou word. Oraniërs het op 16 Mei bymekaargekom om die eerste stene te lê.

Koerania se redakteur, Dia van Staden, het verlede maand se kreatiewe sessie aangebied.

Sy trek ’n fassinerende lyn tussen hierdie stapel klippe en die Bybelse geskiedenis van Jakob, wat ’n klip gesalf en dit as die Huis van God aangewys het.

Jakes Möller se debuutbundel, Koorsboom, laat ’n mens lank nadink na elke gedig.