← Alle Uitgawes

Koerania — Mei 2025

Koerania - Mei 2025

Die Mei-uitgawe volg Orania se konstruksiekenners se Europese navorsing, Carel Boshoff se doktorsgraad en gesprekke oor selfregering. Sake, Afrikaans se eeufees, plaaslike gemeenskapsgebeure en sportprestasie loop deur die uitgawe, met stories oor koerierdienste, sweefskermvlieg en Meestersatletiek.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – Mei 2025

Die jaarlikse VellieVoeteFees is op Vrydag 9 Mei deur die Forum vir Gestremdes aangebied.

Sport

Oraniër skitter by Meestersatletiek

Jacobus le Grange (45), lid van die Orania Atletiekklub, het van 1 tot 3 Mei aan die Suid-Afrikaanse Meestersatletiekkampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem.

Sport

Skoon lug vir ligte tuie 'n bonus

Die byeenkoms is deur die plaaslike lugvaartgemeenskap, Apex Adventures, Gaggle Flight Recorder, SAHPA, families, vriende en nuuskierige Oraniërs ondersteun.

Sport

O/23 Bokkietoernooi snoer Afrikanerjeug saam

Die gewilde O/23 Bokkietoernooi het vanjaar van 1 tot 3 Mei 2025 vir die agtste keer op Orania plaasgevind.

Gemeenskap

Ons Paradys Tuinuitdaging – Mei 2025

Met die komende winter is dit die ideale tyd om te begin planne maak vir tuinmaak.

Gemeenskap

Meningsopname: Oraniërs en belangstelling in wêreldpolitiek

Ek stel meer belang aangesien Orania so aangeval word deur politieke partye en sosiale media en hoe dit ons as Oraniërs gaan raak.

Gemeenskap

Tong uit die hel – tong uit die hemel? – Mei 2025

Die mens se tong word in die Bybel vergelyk met 'n vuur.

Gemeenskap

DKW's brom en brul ywerig voort

Vroeg dié maand het die DKW-klub van Suid-Afrika 'n rit van oraloor na Orania onderneem.

Sake

BEP-Koeriers is 'n gesinsbesigheid

Op 23 Mei 2025 vier BEP-Koeriers hul 20ste bestaansjaar!

Sake

Sugarbush spog met sielskos en samesyn

Rob en Sandy Nolan het op 23 Mei 2023 as die eienaars van Sugarbush Café hul deure geopen.

Gemeenskap

Gawie Pienaar ondersteun die Voortrekkermonument

Gawie Pienaar is 'n boer, leier, Christen en Afrikaner met 'n vurige passie vir sy volk.

Nuus

Brandweerwa 'n welkome toevoeging tot veiligheid

Orania se eie brandweerwa is onlangs verwelkom toe gratis ritte vir die publiek op die wa aangebied is.

Gemeenskap

Orania: ’n lewende legkaartstuk in ’n toekomstige Suid-Afrika

Die dorpie straal 'n atmosfeer van netheid, gereelde instandhouding en 'n trotse gemeenskapsgees uit.

Nuus

'n Amerikaner en die waarheid

Die afgetrede Kolonel het tydens 'n videogesprek met Koerania gesels.

Nuus

Die beginsel van selfregering moet gedryf word

Ernst Roets het tydens 'n onlangse onderhoud met Koerania bevestig dat die enigste agenda wat hy wil dryf, VRYHEID is.

Gemeenskap

Meningsopname: Hoe Oraniërs Afrikaans vier – Mei 2025

Ek vier Afrikaans wanneer ek by my ouma kuier, en hoor watter tante se hare platgeval het soos 'n geflopte koekstruif.

Nuus

59 vlugtelinge vertrek na die VSA

13 Mei sal altyd as 'n donker dag vir Suid-Afrika onthou word.

Gemeenskap

Die dieper vrae is my ding

Dr Carel Boshoff is 'n filosoof. Hy erken dit ruiterlik.

Kultuur

Afrikaans amptelik 100: Feesprogram 2025

“Ons nooi almal uit om saam met ons fees te vier.

Sake

Orania Sakekamer se nuwe bestuur – Mei 2025

Die Orania Sakekamer het pas hul nuwe bestuur aangekondig.

Gemeenskap

Wat doen ek en jy om te help bou?

59 is potensieël vir Suid-Afrika verlore.

Sake

Konstruksiekenners wil die bedryf optimaliseer

Elkeen van die verteenwoordigers het na unieke aspekte van die bedryf gekyk terwyl hulle indrukwekkende ontwikkelings gade geslaan het.