← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Kortliks – Mei 2025

Die jaarlikse VellieVoeteFees is op Vrydag 9 Mei deur die Forum vir Gestremdes aangebied.

Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden

VellieVoeteFees

Die jaarlikse VellieVoeteFees is op Vrydag 9 Mei deur die Forum vir Gestremdes aangebied. Die groot groep ondersteuners het van die Volkskool Orania na die CVO-skool gestap terwyl daar heerlik gesels en geskerts is. Jonk en oud het saam gestap vir die verdienstelike saak.

Skoonheid in die natuur…

Skoonheid in die natuur… Tharina (Steyn) en Jan-Louis Wessels is op 26 April tydens 'n sprokiestroue op 'n koppie in die eg verbind.

Tweede kanse… Op 19 April is Lizelle en Hennie Venables in die huwelik bevestig. Dié egpaar is twee bekende en geliefde inwoners van Orania.

Dit is ’n dogter

Kleine Amelia du Preez is op Vrydag 18 April om ongeveer 15:00 gebore en het 3.5kg geweeg. Haar ouers, Salmah en Christiaan du Preez is baie trots op hulle pragtige eersteling.

Kortliks – Mei 2025 – foto 10
Kortliks – Mei 2025 – foto 9
Foto: Eeve Fotografie
Foto: Eeve Fotografie
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Foto: Dia van Staden
Voorblad van Koerania - Mei 2025

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Mei 2025, bladsy 10

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar