Koerania — Julie 2025
Koerania - Julie 2025
Die Julie-uitgawe volg drie Afrikanerleiers se besoek aan Washington en gesprekke oor Orania se toerismetoekoms. Veiligheid, kuns, kultuur en gesinslewe deel die bladsye met Bokkieweek, potbal, rolbal en plaaslike fiksheidsprestasies.
Stories uit hierdie uitgawe
Kortliks – Julie 2025
Raymond van Tonder is 'n intekenaar wat 'n gedrukte weergawe van Koerania maandeliks by sy voordeur in Orania afgelewer ontvang.
SportPotbal in De Aar
Twee potbalspanne van Orania het onlangs in De Aar aan 'n kompetisie tussen 12 spanne gaan deelneem.
SportBokkieweek laat sport seëvier
Veertien unies het tydens vanjaar se Bokkieweek in Naboomspruit byeengekom vir 'n week van rugby, netbal en hokkie.
KultuurKaalvoet verras met instrumentaliste
Op 13 en 14 Junie het die 21ste Kaalvoetkonsert plaasgevind.
SportOrania se rolbalspelers maak geskiedenis
Orania se rolbalspelers maak sommer geskiedenis nog voordat hul eie bane voltooi is.
SportFiksheid in bikini's bring vir Dantél sukses
Die Wêreld Fiksheidsfederasie van Suid-Afrika het die Noord-Kaap se uitdunne op 14 Junie in De Aar aangebied.
SakeWes en Noord-Kaap pekanboere se metodes verskil
Die Wes-Kaap se pekanneute produseer heelwat vroeër as die Noord-Kaap se boorde waar daar van 6 tot 8 jaar gepraat word.
GemeenskapPretprater laat die dames skater
Elsabé Aldrich is al meer as 2 dekades besig om die land plat te toer met haar pretpratery oor vroue, mans en tieners se mannewales.
GemeenskapIsrael Taylor evangeliseer in Orania
Op Donderdag 19 Junie het evangelis, Israel Taylor, ongeveer 130 persone by die Blou Stoor bedien.
GemeenskapMy wenslys as ek demensie kry
Junie was Alzheimer's Bewusmakingsmaand… jy is nooit meer bewus as wanneer hierdie siekte jou familie tref nie!
KultuurDie Wonderwerker
Op 23 Junie 1905, vanjaar 120 jaar gelede, verskyn 'n gedig, “Winternag”, in die koerant Land en Volk.
KultuurPannekoekpolitiek en die koeksusterkabinet – Julie 2025
Dis nie in die raadsaal waar die mag lê nie.
GemeenskapDie waarde van ons werk – Julie 2025
Die vraag: 'Wat is ons werk werd?' is nie so eenvoudig om te antwoord nie.
KultuurHaar kunsstories is soms modern, soms kitch
Louise de Klerk (58) woon in Vanderkloof, maar haar kuns kan haar na enige plek, seisoen of omstandighede voer.
GemeenskapPeet en Vanessa geniet die VSA se selfdoen
Dit eerste skof van 16 ure na Atlanta, 'n wagpriode van 4 ure en daarna verder tot in Jacksonville, Florida, was lank, maar die moeite werd.
NuusKoperdiefstal neem af en vee word op plase gemoor
Die personeel van die Orania Veiligheidsdienste meld aan dat koperdiefstal byna 'n jaar gelede laaste aangemeld is.
NuusNommerplaatmonitering bekamp motordiefstal in die land
Ettiene de Lange, hoof van OVD verduidelik dat hul beheerkamer nasionaal gekoppel is aan 'n nommerplaatdatabasis.
NuusVandalisme onwelkome gebeurtenis
Onwelkome gevalle van vandalisme is onlangs in Orania aangemeld.
GemeenskapOuers offer tyd, geld, geduld en maniere op
Dit is nie maklik om 'n sportouer te wees nie.
Nuus3 Afrikaners gee ANC 'n diplomatieke bloedneus in Washington
Bronne in die Uniegebou sê daar word eers “binnehuis beraadslaag” oor hoe die gesprek gevoer moet word.

