
Koerania by jou voordeur
Raymond van Tonder is 'n intekenaar wat 'n gedrukte weergawe van Koerania maandeliks by sy voordeur in Orania afgelewer ontvang. Petrus Rens is die seun wat die afleweringsdiens vir 'n fooi lewer. Besoek www.koerania.co.za en klik op die skakel om jou betaling te maak en 'n intekenaar te word. Die diens is slegs in Orania beskikbaar.
Ysige naweek in Orania en omgewing lewer ritteltitsfoto's op -6°C








