Junie was Alzheimer's Bewusmakingsmaand… jy is nooit meer bewus as wanneer hierdie siekte jou familie tref nie! woon. Ek wil hê hulle moet hierdie dinge onthou: MOET NOOIT vra nie: “Weet jy wie ek is?” Dit veroorsaak angs. 2. As ek demensie kry, wil ek hê my vriende en familie moet my realiteit aanvaar. glo. Ek sal baie gelukkiger wees so. 4. As ek demensie kry, moenie met my stry oor wat vir my waar is teenoor wat vir julle waar is nie. tydlyn is verwarrend vir my. eerder oor na 'n vingerkos-dieet, en kyk of ek nog myself kan voed. my gevoelens ongegrond is nie. wat ek is. manier te vind om te oefen, te lees en met vriende te kuier. 10. As ek demensie kry, vra my om vir julle 'n storie uit my verlede te vertel. 11. As ek demensie kry, en ek raak geirriteerd, neem die tyd om uit te vind wat my pla. 12. As ek demensie kry, behandel my soos julle behandel wil word. nie eet nie, word ek kwaad, en as ek demensie het, kan ek sukkel om te verduidelik wat ek nodig het. 14. As ek demensie kry, moenie oor my praat asof ek nie in die kamer is nie. kies 'n wonderlike nuwe plek vir my om te woon. 16. As ek demensie kry, en ek woon in 'n demensie-sorggemeenskap, besoek my asseblief gereeld. nie. Haal diep asem. Dit is nie my skuld nie. 18. As ek demensie kry, maak seker my gunsteling musiek speel altyd binne hoorafstand. items na hul oorspronklike plek terug te sit. 20. As ek demensie kry, moenie my van partytjies en familiebyeenkomste uitsluit nie. 21. As ek demensie kry, weet dat ek steeds van drukkies of handdrukke hou. 22. As ek demensie kry, onthou dat ek steeds die persoon is wat julle ken en liefhet.
As ek demensie kry, wil ek graag hê my familie moet hierdie wenslys teen die muur ophang waar ek 1. Elke keer as julle die kamer binnekom, kondig julleself aan. “Hallo Mamma – dis (Magriet).”
3. As ek dink my gade leef nog, of as ek dink ons kuier by my ouers vir aandete, laat my daardie dinge 5. As ek demensie kry, en ek is nie seker wie julle is nie, moenie dit persoonlik opneem nie. My 6. As ek demensie kry, en ek kan nie meer eetgerei gebruik nie, moenie my begin voer nie. Skakel my 7. As ek demensie kry, en ek is hartseer of angstig, hou my hand vas en luister. Moenie vir my sê dat 8. As ek demensie kry, wil ek nie soos 'n kind behandel word nie. Praat met my soos die volwassene 9. As ek demensie kry, wil ek nog steeds die dinge geniet wat ek altyd geniet het. Help my om 'n 13. As ek demensie kry, maak seker daar is genoeg peuselhappies vir my in die huis. Selfs nou as ek 15. As ek demensie kry, moenie skuldig voel as julle my nie 24 uur per dag, 7 dae per week kan versorg nie. Dit is nie julle skuld nie, en julle het julle bes gedoen. Kry iemand wat julle kan help, of 17. As ek demensie kry, moenie gefrustreerd raak as ek name, gebeure of plekke deurmekaar krap 19. As ek demensie kry, en ek hou daarvan om items op te tel en rond te dra, help my om daardie



