← Alle Uitgawes
Koerania - Februarie 2025 voorblad
Februarie 2025

Koerania — Februarie 2025

Koerania - Februarie 2025

Die Februarie-uitgawe bespreek die VSA se vlugtelingaanbod, Orania se eie volkslied en plaaslike menings oor emigrasie. Onderwys, boeke, waterstof, kuns en toerisme deel die uitgawe met kleure-atletiek, naelloopopleiding, driekamp en die beplande rolbalbaan.

Stories uit hierdie uitgawe

Sport

Die rolbalbaan se planne rol voort

Daar heers tans wye belangstelling vir `n rolbalbaan in Orania wat deur Oraniërs, besoekers, skoliere en studente gebruik kan word.

Sport

Tweedeplek in driekamp vir Mauritz

Mauritz Meyer het op Saterdag 25 Januarie aan die vierde Stronger Together Pad/Veld 3-kampkampioenskappe in Smithfield, Vrystaat, deelgeneem.

Sport

Jacobus leer hulle nael

Op Maandag 3 Februarie het Orania Atletiekklub 'n naellopewerkswinkel aangebied waar naellopers die vaardigheid van naellope kon verskerp.

Sport

Kleure-atletiek in volkleur – Februarie 2025

Die grootste atletiekbyeenkoms in Orania se geskiedenis is op Vrydag 24 en Saterdag 25 Januarie by die Orania Sportterrein aangebied.

Kultuur

Spreker-wees is 'n fees!

Die KANSVATTER 2025 redenaarskompetisie is terug en groter as ooit!

Gemeenskap

Handpoppe verwissel hande

Somer en Sam is twee handpoppe wat onlangs 'n nuwe tuiste by Kieliepensies gevind het.

Gemeenskap

Die prag van God in ons tuin en stad – Februarie 2025

'n Huis behoort 'n mooi tuin te hê. 'n Stad kan mooi wees.

Gemeenskap

'n Dorpstoer is 'n goeie begin vir inligting

Die Orania Beweging bied sedert 2014 gratis dorpstoere vir besoekers en inwoners aan.

Sake

A-Z Pekanneutkonferensie: kennis, kontakte en kuier – Februarie 2025

Die oggendsessies sal gevul word met sprekers wat gedurig nuwe inligting en navorsing deurtrap om met boere te deel.

Kultuur

Loodglaskuns spieël hoopvolle ligdans in Monumentkapel

Boshoff se glaskuns is reeds 'n bekende gesig by die Monument.

Kultuur

Laerskool Welgemoed kraai koning in FAK-Afrikaans-Ekspo

Personeel van die FAK se kantoor in die Wes-Kaap het die toekenning aan Johan Engelbrecht, hoof van Laerskool Welgemoed, oorhandig.

Sake

Kleretrommel trek 'n nuwe baadjie aan

“Dit moet vir 'n skenker en die koper visuele impak skep sodat die ervaring positief kan wees,” verduidelik Pieter.

Gemeenskap

Menings: Gaan jy as vlugteling Amerika toe verhuis?

Om my Afrikanerskap en die opofferings van ons voorsate prys te gee is nie 'n opsie nie.

Kultuur

Orania se eie volkslied word bekendgemaak

Die Orania Volksliedkompetisie is reeds in Januarie 2023 geloods en het sedertdien deur verskeie fases gegaan.

Sake

Waterstofproduksie en die toekoms van landbou in Orania

Volgens die rolspelers kan hierdie belowende industrie 'n sleutelrol in volhoubare energie vir die toekoms speel.

Kultuur

Tevrede na ’n prag bekendstelling

Meer as 200 mense het die geleentheid bygewoon en was almal baie bly dat 'n lieflike reënbui laatmiddag die ergste hitte verdryf het.

Gemeenskap

CVO-matriekuitslae: die klas van 2024

'n Groep van die 2024 CVO-skool se matrieks het hulle uitslae met groot glimlagte in ontvangs geneem.

Gemeenskap

Juané wil 'n verskil in mense se lewens maak

Alhoewel sy vir 6 onderskeidings gemik het, is Juané van Zyl tevrede met haar 5, want sy volg steeds die studierigting wat haar eerste keuse was.

Gemeenskap

Jan Snyder oor die Return to the Land-besoek aan Orania

Eric was vol lof vir Orania. Hy het gese dit is baie groter en beter georganiseer as wat hy gehoor en verwag het.

Kultuur

Gedrukte media druk nie deur nie

Caxton het jare gelede erkenning gegee aan 'n joernalis of medewerker wat gedrukte koerante aangewend het om onderwys en opvoeding te bevorder.

Kultuur

Nuusweek vul 'n gaping en laat Afrikaans asemhaal

Dit is 'n voorreg dat daar nog 'n Afrikaanse publikasie die lig gesien het, veral noudat ander nasionale publikasies hul platforms verklein het.

Gemeenskap

Koffie en klets: liefde en vaderskap – Februarie 2025

Daar is liefde in die lug en 14 Februarie het wêreldwyd dié dag vir paartjies geword om hul liefde op verskeie maniere ten toon te stel.

Nuus

Twee vlieë met een klap

Volgens die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel in die VSA is daar reeds meer as 17 000 aansoeke ontvang, wat ongeveer 50 000 mense verteenwoordig.