← Alle Uitgawes
Koerania - September 2025 voorblad
September 2025

Koerania — September 2025

Koerania - September 2025

Koerania se September-uitgawe bespreek die toekoms van onafhanklike gesondheidsorg in Orania, die servituutpad se opknapping en voorbereidings vir die Paul Kruger-standbeeld. Taalweek, BKO-studenteleiers, waterveiligheid en plaaslike sportprestasies kom ook aan bod.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – September 2025

Yoralde Grotius is die afrigter wat moet huishou met getroude vroue wat hul soepelheid en paalvernuf wil opskerp.

Sport

Meer as net 'n tou en brute krag

Vir Derick Smit (65), 'n legende in die wêreld van toutrek, is die sport meer as net 'n kragmeting.

Sport

Intense voorbereiding het 'n positiewe uitslag

Dantél Oosthuizen, 'n 35-jarige fiksheidsentoesias van Orania, bewys dat ouderdom slegs 'n nommer is wanneer passie en dissipline bymekaarkom.

Nuus

Die maan oorrompel kykers

Sondag, 7 September se maansverduistering en bloedmaan was iets waarlik onvergeetlik.

Gemeenskap

Regruk verwelkom die lente

Op Vrydag 29 Augustus het daar weer 'n groot groepering van die gemeenskap, met swart sakke gepantser, vroegoggend by die dorpskantoor byeen gekom.

Kultuur

Taalweek 2025: Oraniërs bou in Afrikaans!

Afrikaans lê elke Oraniër na aan die hart.

Gemeenskap

Die pad deur die woestyn: Ernst van Zyl besin oor Afrikaners se toekoms

Hy het die woestyn beskryf as 'n plek wat onherbergsaam is, waar wet en orde opdroog, en waar plattelandse dorpies sprekende voorbeelde van verval is.

Gemeenskap

Ons begin nuut op die bekende pad – September 2025

Mens kan net “nuut” sê, as jy werklik weet wat “oud” is.

Gemeenskap

Van student tot studentesakebeampte by BKO: Doret Le Cornu

Die BKO-span is opgewonde om die aanstelling van Doret Le Cornu, 'n 22-jarige oud-student, as voltydse Studentesakebeampte aan te kondig.

Gemeenskap

Die ondervoorsitter: Pedri van Tonder

Pedri van Tonder, oorspronklik van Windhoek, Namibië, is ook die kaptein van BKO se rugbyspan.

Gemeenskap

Die voorsitter: Rian de Necker

In die hartjie van die Noord-Kaap, waar die landskap breed en oop is, is Bo-Karoo Opleiding (BKO) besig om die volgende generasie leiers op te lei.

Gemeenskap

Hou boek van intieme tyd met God

Carien het vroue met groot sensitiwiteit deur die liefdeslied bo alle liedere, Hooglied, begelei.

Nuus

Paul Kruger se beeld binnekort 'n werklikheid

Die replika van Paul Kruger se beeld vertrek op 24 September vanuit Pretoria op ‘n interessante roete tot in Orania.

Sake

Orania-ekonomie moet van buite na binne groei

Die Orania Sakekamer het op Vrydag 7 September hul netwerksessie by die Wafelhuis aangebied.

Gemeenskap

Watervleuel benodig vlerke

Beter toerusting lewer geleenthede vir lede om beter opleiding te ondergaan.

Gemeenskap

As die hoender 'n haan is

Die eerste punt wat uitgelig moet word is dat die onlangse sensus 'n klompie kommerwekkende tendense aan die dag gelê het.

Nuus

Mediese dienste vir Vanderkloof

Dié respek en 'n diepgaande begrip vir die uitdagings wat dr. Nothnagel in die gesig staar, het Gerrit gedryf om 'n volhoubare oplossing te vind.

Sake

'n Toekoms naby water gevestig

Adéle en Gerrit Crous, 'n egpaar wat in 'n gimnasium ontmoet het, het sedert hul troue in 2006 onophoudelik aan gewigtige take gewerk.

Kultuur

Van Trompie tot TikTok: die Bokshaarbende

Ons het grootgeword met Trompie en die Boksombende.

Nuus

Servituutpad se opknapping vorder

Meer as 'n jaar gelede het die Orania Dorpsraad se Ingenieursafdeling 'n opname in die gemeenskap gemaak waar die opsies vir teerpaaie gelys was.

Gemeenskap

Wees 'n Charlie Kirk

Op die jeugdige ouderdom van 31 het hy soveel Amerikaners se lewens aangeraak en sonder om te skroom God as sy verlosser verkondig.

Nuus

Toekoms van gesondheidsorg in Orania: 'n pad na selfbeskikking

Op 25 Augustus 2025 het die gemeenskap van Orania bymekaargekom vir 'n historiese aankondiging: die stigting van 'n nuwe, onafhanklike gesondheidsinstelling.