Koerania — Oktober 2025
Koerania - Oktober 2025
Die Oktober-uitgawe berig oor die onthulling van die Paul Kruger-standbeeld, nuwe OVR-raadslede en Johan de Klerk se oorhandiging by CVO-skool. Karnaval, musiek, matriekafskeid en die eerste Koerania-tafeltennistoernooi sorg vir gemeenskaps- en sportnuus.
Stories uit hierdie uitgawe
Rolbalbaan vorder goed
Die Rolbalklub se kikuyu grassooie vir die walle en banke se bedekking is onlangs afgelewer.
SportEerste tafeltennistoernooi lewer verrassings op
Aangesien dit die eerste toernooi was wat deur Koerania gereël is, was dit 'n ontdekking om die kwaliteit in ons eie gemeenskap waar te neem.
KultuurWoordfees: waar baie meer as woorde gedeel word
Die Woordfees word sedert die jaar 2000 in Stellenbosch aangebied.
GemeenskapMatriekafskeid van CVO-skool – Oktober 2025
Die CVO-skool Orania het op 4 Oktober hul matriekafskeid by die Banketsaal gehou.
KultuurJaarlikse musiekfees bring groot name
Op Saterdag 4 Oktober het Orania CVO-skool weer die Orania Gaan Grootkonsert aangebied.
GemeenskapCyclone Motorfietsklub vier 50 jaar
Geniet 'n paar informele foto's van 'n wonderlike naweek by die Vanderkloof Damwal Karavaanpark waar motorfietsvriende saam kon kuier en nuwe herinneringe bou.
GemeenskapKortliks – Oktober 2025
Johan de Klerk sal voortaan as die Hoof van Akademie sy rol vervul.
KultuurOp die pad saam met Paul Kruger
Op 23 September 2025 het ons toergeselskap vroegoggend uit Orania vertrek, vol opgewondenheid en verwagting.
KultuurVier Seisoene Fees in Loxton – Oktober 2025
Die eerste Vier Seisoene Fees is op 11 en 12 Oktober in Loxton aangebied.
KultuurSimbole van hoop: die Afrikaner se strewe na 'n toekoms
Die kernboodskap is die langtermynwaarde daarvan om "elke dag die regte ding te doen."
GemeenskapJesus Christus, ons enigste ware hoeksteen – Oktober 2025
“Daarom staan dit ook in die Skrif: Kyk, Ek lê in Sion 'n uitverkore en kosbare hoeksteen, en die wat in Hom glo, sal nooit beskaam word nie.”
GemeenskapSteen gekoop: Phillip Williams ondersteun die Paul Kruger-projek
“Ons het iets verloor. My taal en my land word verkrag.
GemeenskapKinderakademie: Waar liefde groei en kinders hulself kan wees
Die Kinderakademie-familie, met takke in Parow, Brackenfell en Orania, deel 'n gemeenskaplike passie: om elke kind se unieke ontwikkeling te koester.
GemeenskapPieter Loots: Die krag van deelnemende kommunikasie in Orania
Pieter Loots se primêre doelwit in die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) is die bevordering van beter kommunikasie tussen leierskap en die gemeenskap.
GemeenskapJP Combrink se strewe na werklike verandering
JP Combrink het vir 'n graad in Sielkundige studeer, maar nie sy prakties voltooi nie.
GemeenskapHuldeblyk: Oom Gert
Dit is met 'n swaar maar respekvolle hart dat ek hulde bring aan 'n besondere mens en mentor — Oom Gert, of Uncle G soos baie hom genoem het.
GemeenskapMeningsopname: die Paul Kruger-standbeeld in ons stadskern
Die ontwikkeling van die stadsplein is nog 'n baken vir die Afrikaner.
GemeenskapJohan gee die aflosstokkie na meer as 13 jaar oor
Na dertien en 'n half jaar aan die stuur van die Orania CVO-skool, het Johan de Klerk die aflosstokkie amptelik aan Susan Nieuwoudt oorhandig.
NuusPlaasmoorde beklemtoon
Op 5 Oktober is daar 'n samekoms by die Witkruis Monument tussen Mokopane en Polokwane gehou.
KultuurDie Wynvlieg waai in Oom Paul se selfie – Oktober 2025
Daar was 'n vreemde gegons in Orania die dag toe die nuwe Paul Kruger-standbeeld onthul is.
GemeenskapDeel van iets nuuts
Die vraag: Wanneer laas het jy iets nuut gedoen?
NuusPresident Paul Kruger – 200 jaar later
Die replika van die President Paul Kruger standbeeld word op 10 Oktober 2025 in Orania onthul.

