← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Matriekafskeid van CVO-skool – Oktober 2025

Die CVO-skool Orania het op 4 Oktober hul matriekafskeid by die Banketsaal gehou.

Nadia Rix (graad 11, metgesel), Stefan van Wyk (graad 12)
Nadia Rix (graad 11, metgesel), Stefan van Wyk (graad 12)

Die CVO-skool Orania het op 4 Oktober hul matriekafskeid by die Banketsaal gehou. Die rooi, swart en wit dekor het stylvol daartoe bygedra dat die skoolverlaters hulle laaste formele geleentheid met swier kon geniet. Tiaan Theron het met sy kreatiewe aankondiging van die matrieks se name by hul aankoms die gehoor geleentheid gegee om ‘n persoonlike kwaliteit van elke skolier te herken. Foto’s: Dia van Staden

LJ van Rensburg (metgesel), Nina de Villiers (graad 12)
LJ van Rensburg (metgesel), Nina de Villiers (graad 12)
Jacobus Venter (graad 12), Zincke Straszacker (graad 11, metgesel)
Jacobus Venter (graad 12), Zincke Straszacker (graad 11, metgesel)
Christiaan Murray (metgesel), Nina Hugo (graad 12)
Christiaan Murray (metgesel), Nina Hugo (graad 12)
Kobus Theunissen (graad 12), Ilze-Marie du Plessis (oudleerling, metgesel)
Kobus Theunissen (graad 12), Ilze-Marie du Plessis (oudleerling, metgesel)
Innes Joubert (metgesel), Abi Jacobs (graad 12)
Innes Joubert (metgesel), Abi Jacobs (graad 12)
Jana Hugo (graad 12)
Jana Hugo (graad 12)
Voorblad van Koerania - Oktober 2025

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Oktober 2025, bladsy 11

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar