← Nuus

· Deur Koerania-redaksie

President Paul Kruger – 200 jaar later

Die replika van die President Paul Kruger standbeeld word op 10 Oktober 2025 in Orania onthul.

President Paul Kruger – 200 jaar later – foto 4

Die replika van die President Paul Kruger standbeeld word op 10 Oktober 2025 in Orania onthul. Verskeie sprekers het die geleentheid gehad om hul gedagtes tydens die onthulling te deel.

Dr Danie Langner

“Sy lewe het weer met ons in die konteks van 2025 begin praat. 'n Groot roepstem het deur die eeue gekom, 'n appèl op elke Afrikaner, helder en dringend, soos 'n klok wat begin lui oor hierdie land.”

Riaan Jacobs

“Toe die reis om Oom Paul in Orania te vestig, begin het, was my eerste gedagtes iets soos dat dit 'n mooi huldiging is van een van ons groot volkshelde en ons moet ons erfenis bewaar, anders is daar niks meer oor nie'.”

Hannes Noëth

“Ons weet dat nie almal hierdie daad sal verstaan nie, maar in die woorde van een van ons grootste politieke antagoniste: 'n Standbeeld is nooit onskuldig nie. Dis 'n vorm van politieke kommunikasie, 'n aanspraak op ruimte en rigting, van wie behoort en wie nie.”

Trots… Pieter Biscchoff, Flip Buys, Kallie Kriel, Hannes Noëth, dr Dirk Hermann, Appie Pienaar, dr Danie Langner, Frans de Klerk en Joost Strydom.
Trots… Pieter Biscchoff, Flip Buys, Kallie Kriel, Hannes Noëth, dr Dirk Hermann, Appie Pienaar, dr Danie Langner, Frans de Klerk en Joost Strydom.
Riaan Jacobs, Voorsitter: Orania Verteenwoordigende Raad
Riaan Jacobs, Voorsitter: Orania Verteenwoordigende Raad
Hannes Noëth, Voorsitter: President Paul Kruger Stigting; Uitvoerende Hoof: Helpende Hand
Hannes Noëth, Voorsitter: President Paul Kruger Stigting; Uitvoerende Hoof: Helpende Hand
President Paul Kruger – 200 jaar later – foto 6
Dr Danie Langner, Besturende Direkteur: FAK
Dr Danie Langner, Besturende Direkteur: FAK
President Paul Kruger – 200 jaar later – foto 7
President Paul Kruger – 200 jaar later – foto 8
Voorblad van Koerania - Oktober 2025

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Oktober 2025, bladsy 1

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar