← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Cyclone Motorfietsklub vier 50 jaar

Geniet 'n paar informele foto's van 'n wonderlike naweek by die Vanderkloof Damwal Karavaanpark waar motorfietsvriende saam kon kuier en nuwe herinneringe bou.

Cyclone Motorfietsklub vier 50 jaar – foto 5

Cyclone Motorfietsklub vier 50 jaar. Geniet 'n paar informele foto's van 'n wonderlike naweek by die Vanderkloof Damwal Karavaanpark waar motorfietsvriende saam kon kuier en nuwe herinneringe bou. Die Cyclone-klub is die oudste onafhanklike klub in die land. Volgens Nicky Lombard, Sekretaris van die klub, was dit nog 'n onvergeetlike naweek vir meer as 287 motorfietsryers om te hergroepeer en nuwe planne vir 2026 te maak. Die inwoners van Vanderkloof het die ekonomiese inspuiting vir hulle dorp verwelkom.

Cyclone Motorfietsklub vier 50 jaar – foto 1
Cyclone Motorfietsklub vier 50 jaar – foto 2
Cyclone Motorfietsklub vier 50 jaar – foto 4
Cyclone Motorfietsklub vier 50 jaar – foto 3
Voorblad van Koerania - Oktober 2025

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Oktober 2025, bladsy 9

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar