Koerania — Junie 2025
Koerania - Junie 2025
Die Junie-uitgawe ondersoek selfbeskikking, beplanningsprioriteite en nuwe geleenthede vir toerisme en sake in Orania. Lees ook oor Left Sleeve, plaaslike kultuur en geloof, die Plaasbraai en Oraniërs se uithouvermoë op die sportveld en by die Comrades.
Stories uit hierdie uitgawe
Kortliks – Junie 2025
Kleine Esmari Eileen Nicolaisen is Esmarelda en Robert se eersteling.
SportComrades 98 laat 2 Oraniërs sweet
Dié uithoumarathon is wêreldbekend en het vanjaar 20 974 atlete laat wegspring.
SportTussen gewigte lê uithouvermoë
Nadia Kuit (36) gesels met die ysters in die gimnasium.
GemeenskapWinterwenner van 'n sopresep
"Hierdie resep is so eenvoudig, en tog is dit die lekkerste botterskorsiesop ooit!
GemeenskapPlaasbraai veroorsaak 'n gekuier
Almal van oud tot jonk was in ʼn ligte luim met die heerlike saamkuier met familie en vriende op een van die laaste lekker herfsdae, ja meer as 800 mense!
GemeenskapMeningsopname: Hoe Oraniërs hul kinders van eie arbeid en selfbeskikking leer
Prakties leer ons hulle deur huis take, voertuie was, skottelgoed was, kamers opruim en wegpak.
NuusBCVO daag ander skole uit vir Voortrekkermonument-steun
Die ikoniese Voortrekkermonument in Pretoria is stewig op pad om sy droom van selfvoorsiening van elektrisiteit met behulp van 'n sonkragstelsel te verwesenlik.
GemeenskapAkwamasie: ’n vriendelike alternatief vir verassing
Die liggaam word in 'n vlekvrye staalkamer geplaas wat vir die proses ontwerp is.
GemeenskapOns belofteryke toekoms – Junie 2025
“Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur ons onder julle verkondig is … was nie ja en nee nie, maar was ja in Hom.
KultuurDie Wynvlieg waai in: die vuurmeesters van die braai – Junie 2025
Dis snaaks, dis herkenbaar – en dalk, net dalk, steek jy volgende keer jou tang in jou sak.
SakeOrania Sakekamer verteenwoordiger in Wes-Kaap
Aftreeseminaar in Mosselbaai later vanjaar... Fanus Truter is die voorsitter van die Mosselbaai Besigheidskamer.
GemeenskapPersoonlikhede in Grootbrak ontketen
Contessa Kruger en Dia van Staden, albei onderlê in kundigheid van persoonlikheidstipes en breinprofiele, het 'n heerlike kuieraand rondom keurwyne aangebied.
GemeenskapRegte vir die regte redes
Carl Meyer (26) het onlangs sy pos as assosiaat by die firma Hurter Spies Inc.
KultuurLeft Sleeve improviseer 'n opregte strewe
Op die ouderdom van 19 maak hy baie geld met sy dobbelafhanklikheid en dié leefstyl spiraal tot 'n lewe van chaos.
NuusBeplanningsprioriteite moet skuif
Hoe kan hierdie situasie positief aangespreek word?
SakeToerisme skep geleenthede
Met 'n skoon, veilige omgewing en 'n sterk sin vir selfbestuur bied ons 'n vreedsame plek wat toeriste van oral in Suid-Afrika kan lok.
Gemeenskap’n Keuse vir God – Junie 2025
Ek lees op sosiale media waar soveel mense hulp vra omdat 'n vreemde gebeurtenis hulle laattwyfel, laat skrik of bangmaak.
NuusSelfbeskikking: Om die ideaal na 'n werklikheid te neem
Orania is 'n gemeenskap gevorm rondom die ideaal van selfbeskikking.

