← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Kortliks – Junie 2025

Kleine Esmari Eileen Nicolaisen is Esmarelda en Robert se eersteling.

Kortliks – Junie 2025 – foto 1

Petite en gesond… Kleine Esmari Eileen Nicolaisen is Esmarelda en Robert se eersteling. Sy is op 12 Mei om 18:50 gebore met 'n popgewig van 2,9kg. Mamma en pappa, plus die res van die familie, speel lekker pop!

Voorblad van Koerania - Junie 2025

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Junie 2025, bladsy 10

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar