Koerania — Januarie 2025
Koerania - Januarie 2025
Die Januarie-uitgawe bring terugvoer oor ’n Weskusvakansie, Theunie Kruger se Stadsbouer-toekenning en Orania se voorbereidings vir ’n nuwe jaar. Onderwys, voedselsekerheid, argitektuur en kultuur deel die uitgawe met vakansiefoto’s, mode en die eerste Sinkplaatfietstoer.
Stories uit hierdie uitgawe
Sinkplaatfietstoer – vir die ervare en minder ervare bergfietsryer
Die Sinkplaatfietstoer het vanjaar sy eerste afgeskop gehad.
KultuurWen boeke met jou vakansiestorie – Januarie 2025
Luca en Lapa Uitgewers het Koerania bederf met pragtige boeke wat nou deur een van ons aktiewe lesers gewen kan word.
KultuurModelle pronk in die oewertuin
Op Saterdag 14 Desember 2024 het 'n klein groepie Oraniërs aan die oewer van die Oranjerivier bymekaargekom om die dorp met 'n modeparade te vermaak.
GemeenskapLientjie leer, maar wil eerder doen
Sy studeer Modeontwerp aan die Bloemfontein Mode-akademie, en beoog om aan die einde van 2025 haar kursus suksesvol te voltooi en Orania haar tuiste te maak.
GemeenskapFeestyd in Orania – Desember 2024
Gannabos se liggies het inwoners en besoekers bekoor.
KultuurKerslig, vers, melodie en eindelose dankbaarheid
Dit is feestyd in die Bo-Karoo. 'n Eerste vir ons gesin.
Kultuur'n Jaar van harde werk by die Heldeakker-begraafplaas
Met 2024 wat amptelik verby is, kyk ons terug na die toewyding en spanwerk wat nuwe lewe in die Heldeakker-begraafplaas geblaas het.
SakeArgitek hunker na eenvoud
Die uiteindelike produk wat gelewer word bring vir Jacobus vervulling en die klein belonings langs die ontwerp pad maak dié beroep 'n plesier.
GemeenskapMenings: Terugblik op 2024 en hoop vir 2025
In 2025 gaan ek ophou om toe te laat dat die klein jakkalsies my vreugde steel.
Gemeenskap’n Nuwe boujaar – Januarie 2025
Met die aanbreek van 'n nuwe jaar kry Orania weer die geleentheid om terug te kyk na wat al gebou is.
SakeVoedselsekerheid op die agenda
Die Orania Tegnologievereniging het aan die einde van 2024 'n baie geslaagde gespreksaand oor voedselsekerheid in Orania aangebied.
GemeenskapNiklaas hou regs
Niklaas Buys het op Dinsdag 7 Januarie 2025 'n Suzuki Jimny, 'n KTM Super Adventure 1290 motorfiets en 'n sleepwa vir die motorfiets ryker geword.
GemeenskapJong professor leer die dorp deur die oë van ’n Oraniër ken
Professor Liu is 'n Chinese akademikus en Doktor in Besigheidsadministrasie.
GemeenskapBKO skop 2025 af met rekordgetalle en bou voort aan 'n hoopvolle toekoms
Bo-Karoo Opleiding (BKO) staan gereed om 2025 met rekordgetalle en opwindende geleenthede aan te pak.
KultuurGeloftedag by Perdekraal – Desember 2024
Nadat die vlae gehys is en die Gelofte deur dr Louis Bothma voorgehou is het die meer as 200 mense in die saal vergader.
GemeenskapTheunie bou in geloof
Theunie Kruger is aan die einde van 2024 as Orania se Stadsbouer aangewys.
NuusMatriekuitslae word wel gepubliseer
Die IR het aangevoer dat die Wet op die Beskerming van Persoonlike inligting (Popia) oortree sou word.
Gemeenskap'n Splinternuwe jaar verhoog die afwagting
As deel van die homo sapiens moet ons erken dat dit nie toevallig is dat ek en jy die voorreg beleef om 2025 te kon sien afskop nie!
NuusWeskusvakansie bring golf van teleurstelling
Hulle het op Dinsdag 10 Desember met 'n 2x4 bakkie vanaf Alexanderbaai begin reis om Donderdag 12 Desember op Port Nolloth te arriveer.

