← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Menings: Terugblik op 2024 en hoop vir 2025

In 2025 gaan ek ophou om toe te laat dat die klein jakkalsies my vreugde steel.

Elmien Botha.
Elmien Botha.

Elmien Botha

2024 = Dankbaar (ons het dit oorleef) In 2025 gaan ek ophou om toe te laat dat die klein jakkalsies my vreugde steel.

Johan de Klerk

2024 = Kophou In 2025 wil ek meer kwaliteit tyd saam met my gesin deurbring.

Drizel Holtzhausen

2024 = Wortels 2025 = Ek gaan meer tyd maak vir wat my gelukkig maak, en om die gelukkige oomblikke te vier en te geniet.

Abigail Ackermann

2024 = Uitdagend 2025 = Ek gaan een dag op 'n slag aanpak en nie poog om die toekoms vooruit te loop nie.

Carien Strauss

2024 = Lewensveranderend Gedurende 2025 gaan ek die geleentheid meer gebruik om mense na ons huis te nooi vir 'n kuier.

James Schietekat

2024 = Groei 2025 = Ek beplan om meer op myself en my belange te fokus as ander mense s'n.

Wilna van Tonder

2024 = Geseënd! 2025 = Ek gaan probeer om meer geduld te hê in die volgende jaar. Met myself en met ander!

Theuns Wessels

2024 = Genade 2025 sal anders wees as ek 'n wag voor my mond sit.

Etienne Cronning

2024 = Deurmekaarspul 2025 se fokus is om meer tyd tuis te kan spandeer.

Francois van Schalkwyk

2024 = Oogoopmaker 2025 = Om die onsmaaklike en negatiewe voortaan te vermy en myself te distansieer van afbrekers. Om op myself te konsenteer en om meer vir myself om te gee. Dis my eie tyd en my eie lewe!

Johan de Klerk.
Johan de Klerk.
Drizel Holtzhausen.
Drizel Holtzhausen.
Abigail Ackermann.
Abigail Ackermann.
Carien Strauss.
Carien Strauss.
Theuns Wessels.
Theuns Wessels.
James Schietekat.
James Schietekat.
Wilna van Tonder.
Wilna van Tonder.
Etienne Cronning.
Etienne Cronning.
Francois van Schalkwyk.
Francois van Schalkwyk.
Voorblad van Koerania - Januarie 2025

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Januarie 2025, bladsy 6

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar