← Alle Uitgawes

Koerania — April 2025

Koerania - April 2025

Die April-uitgawe bring gemeenskapsnuus, terugvoer oor skakeling met die VSA en die A-Z Pekanneutkonferensie. Kuns en kultuur by die KKNK, plaaslike sake-idees, taal, sport en voorbereiding vir die VellieVoeteFees kry ook aandag.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – April 2025

Hans Richardt, dr Wicus Buys, Daniël Swanepoel en Francois van Schalkwyk het gegrou voordat hulle die naambord geplaas en geplant het.

Gemeenskap

Dapper stappers vat die Rebelspoor…

Die Rebelspoorvasbyt neem stappers op die spore van Jan Kemp, Manie Maritz en Albert Stadler gedurende die Rebellie van 1914/1915.

Gemeenskap

Gereed vir die VellieVoeteFees?

Die visie is om ‘n volhoubare sentrum en tuiste vir persone wat met verstandelike en ander verwante gestremdheid leef, in Orania op te rig.

Kultuur

KKNK: Klankryk, kleurvol, nimlik, klassiek

Oudtshoorn het behoorlik uit sy nate gebars met die 29ste KKNK wat vanaf 31 Maart tot 6 April met groot fanfare aangebied is.

Gemeenskap

Aan watter kant van dié verhaal staan jy?

Die drie huisies by die hek staan verslete.

Gemeenskap

Waarom kies mense langtermyn-kampering in Suid-Afrika?

Daar is verskeie redes waarom mense 'n keuse maak vir langtermyn-kampering in Suid-Afrika.

Gemeenskap

Die waarde van ons taal: taal maak oop – April 2025

Taal is openbaring. Taal maak oop, taal wys iets aan en wys iets uit.

Nuus

OB se ledenaweek was gelaai met inligting

Van 28 tot 30 Maart het die Orania Beweging hul jaarlikse ledenaweek aangebied.

Sake

Meningsopname: Watter een tipe besigheid het Orania nou nodig?

Die tandarts wat Orania eenkeer 'n maand besoek is nie voldoende nie.

Gemeenskap

Lewenswyse en ideologie – twee aspekte van kultuur en hoekom Orania nog betreklik klein is

As jy dit doen, wen jy enige verkiesing in daardie gebied.

Sake

Gerhard wys sy staal

Gerhard Strauss, die eienaar van BBP Projekte is onlangs as 'n finalis aangewys vir die Solidariteit se #JouYster-kompetisie.

Gemeenskap

Julian geniet die vriendelike mense van Orania

Julian van Tonder woon in die Gizan Provinsie, wat aan Yemen grens.

Sake

A-Z Pekanneutkonferensie suksesvol

Die tweede A-Z Pekanneutkonferensie is suksesvol afgehandel.

Gemeenskap

Onder draai die duiwel rond

Ons het, as gesin, toe ek klein was dié sepie gekyk.

Nuus

Waardevolle skakeling met die VSA

Riaan Jacobs en Joost Strydom kon nie teenwoordig wees nie, aangesien hulle reeds saam met 'n Orania afvaardiging in Europa vir skakelbesoeke is.

Gemeenskap

Die kuns om te verstaan

Tydens die afgelope KKNK-fees, wat ek namens Koerania bygewoon het, was dit weer met elke gesprek duidelik dat Orania op almal se lippe is.

Nuus

’n Gemeenskap treur

Marlette en Danie van der Westhuizen is in 2012 getroud, voordat hulle in 2020 van mekaar vervreem geraak het.