← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Dapper stappers vat die Rebelspoor…

Die Rebelspoorvasbyt neem stappers op die spore van Jan Kemp, Manie Maritz en Albert Stadler gedurende die Rebellie van 1914/1915.

Dapper stappers vat die Rebelspoor… – foto 1

Dapper stappers vat die Rebelspoor… ’n Groep jongmense het op Donderdag 10 April hul stapstewels aangetrek om die Noord-Kaap se geskiedenis saam met die FAK te voet aan te pak. Die Rebelspoorvasbyt neem stappers op die spore van Jan Kemp, Manie Maritz en Albert Stadler gedurende die Rebellie van 1914/1915. Lees hier meer:https://fak.org.za/dapper-stappers-durf-rebelspoorvasbyt.../ Volg hulle op sosiale media oor die volgende paar dae en pak solank jou tasse vir die volgende avontuur! Besoek https://fak.org.za/kultuur-en-geskiedenistoere/ vir meer inligting oor die FAK se landswye erfenisavonture of word ’n vriend en gaan saam met hulle op ‘n erfenisreis!

Voorblad van Koerania - April 2025

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – April 2025, bladsy 11

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar