
Straat vernoem na pionier
Lucas Taljaard is ‘n pionier wat diep spore in die grondpaaie van Orania getrap het.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Lucas Taljaard is ‘n pionier wat diep spore in die grondpaaie van Orania getrap het.

Koerania het vir Lida Strydom, skepper van die Kaalvoetkonsert, gevra om die geskiedenis van dié prettige konsert met lesers te deel.

Die Orania Kunsteraad het onlangs begin om besighede en instellings in Orania te bedank vir hul deelname en bydraes tot die kunste.
Die Kinderkubus is ‘n nuwe monument wat tans in Orania gebou word. Oraniërs het op 16 Mei bymekaargekom om die eerste stene te lê.

Die Werksgebou sal Orania se eerste drieverdiepinggebou wees.

Op 31 Mei 1902 is die Verdrag van Vereeniging onderteken. Dit was die einde van die Tweede Vryheidsoorlog.

Vanaf 3 September 2024 tot 11 Januarie 2026 het Ria Welgemoed se lewe ‘n drastiese draai gemaak waaroor sy nie uitgepraat kan raak nie.

Aggie en Mauritz Meyer het vroeg vanjaar hulle huis in Orania opgepak en op hierdie juweel afgekom.
Ek het altyd gedink Orania is veilig. Net Afrikaans.
Deesdae kan ons niks ontsluit sonder om ‘n wagwoord daarvoor te skep nie. Elke denkbare toepassing vra ‘n wagwoord.

Janene Kotzé het jare gelede al met die Wolhartprojek begin deur vir haar voormalige gemeente in Mpumalanga wolmussies vir die handwerktafel te brei.
