
Kortliks – Junie 2026
Dié uitbreiding getuig van die belangrikheid van die skaarsvaardighede waarvoor BKO opleiding bied.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Dié uitbreiding getuig van die belangrikheid van die skaarsvaardighede waarvoor BKO opleiding bied.
Die jaarlikse Winterspele van CVOskole regoor Suid-Afrika sal vanaf 25 tot 27 Junie vir die eerste keer ooit in Orania plaasvind.

Christo Müller en Wayne McDermitt het vanjaar weer Orania se naam hoog gehou tydens die 99ste Comrades Marathon wat op Sondag 14 Junie aangebied is.

Ons het in 2022 vanaf Piketberg in die Wes-Kaap na Orania verhuis.

Vaderskap bring mee dat… ek my verhouding met my hemelse Vader moet koester om Sy liefde te ontvang en dit oor te dra aan my gesin (en andere)!

Daar is beplan om ‘n hele klomp kruise by die Witkruismonument tussen Polokwane en Mokopane, in ere te herstel.

’n Blitslekker krimi, deur die topverkoperskrywer Irna van Zyl, wat afspeel in Hermanus en die Klein-Karoo, is in Pretoria bekendgestel.

Die bekende woorde van die profeet Jesaja lui: “Die wat op die Here wag, kry nuwe krag.”

Die Nasionale Borgwardklub het vanjaar hul 65ste verjaarsdag op 23 en 24 Mei in Orania gevier.

Daar is ’n spesifieke soort energie wat losbreek wanneer mense met dieselfde waardes en drome op een plek saamkom.

Abigail Ackermann is ‘n Oraniër en weduwee wat haar nie van stryk laat bring nie.

As ek dink aan Mamma Fransie, kan ek nie anders as om te dink aan die woord "dankbaarheid" nie.