← Alle Uitgawes

Koerania — Maart 2025

Koerania - Maart 2025

Die Maart-uitgawe volg ’n Orania-afvaardiging se beplande besoek aan die VSA en ’n Hongaarse kartograaf se indrukke van selfbeskikking. Plaaslike briewe, leierskap, die A-Z Pekanneutkonferensie, kultuur en Majubadag deel die bladsye met opleiding en die Müller-egpaar se hardloopverhaal.

Stories uit hierdie uitgawe

Sake

Kortliks – Maart 2025

Hier wys hul na BKO se advertensie wat elke maand in die gemeenskapskoerant spog.

Sport

Müllers draf die liefde kaf

Die feit dat Christo en Karin Müller kort na 'n Comrades marathon in 2014 getroud is, sal vir niemand wat hulle ken verrassende nuus wees nie.

Kultuur

Die FAK en BKO herinner die gemeenskap aan Majuba

Cara het 'n stukkie van dié belangrike geskiedenis met die gehoor gedeel.

Gemeenskap

Tuisversorgingstudente brei hul selfkennis uit

Sy vertel dat praktiese voorbeelde en rolspel vir hulle waardevol was omdat dit van papier na praktyk oorgedra is.

Gemeenskap

Verantwoordbare burgerskap in Orania – Maart 2025

Alles onder die koningskap van die Here Jesus Christus!

Gemeenskap

Kat-en-Muis speletjie eindig met 'n belofte

Yoraldé van Staden het op Saterdag 22 Februarie tydens 'n vrolike atmosfeer, haar van vir Hugo Grotius s'n verruil.

Kultuur

Rolprentmeester herleef magiese Fiela-verhaal

'n Hele paar het selfs internasionale gehore meegevoer.

Gemeenskap

Meningsopname: Watter eienskappe bou vertroue in ’n leier?

'n Betroubare leier is iemand met sterk morele waardes, wat konsekwent eerlik en regverdig optree.

Sake

A-Z Pekanneutkonferensie laat borge, boere en verskaffers kennis deel

Die drie boere en kundiges wat voor loop is Johan Coetzee, na wie gereeld as die “cowboy” in die bedryf verwys word, Francois Slabber en dr Ben de Klerk.

Gemeenskap

Geliefde gesinskat is verlore

Ons kat, Girly, het op 24 Februarie vermis geraak in die omgewing naby die Oewer.

Gemeenskap

Waar is die 24 in die afwesige diens van Oraniamed24?

Dit is heeltemal verregaande dat die Dorpsraad spog met 'n 10% groei in inwonergetalle, maar terselfdertyd word ons broodnodige mediese versorging so afgeskaal.

Gemeenskap

Hoekom ons dorp behuisingsprysbeheer nodig het

Ons dorp staan by 'n kruispad.

Gemeenskap

'n Dinamiese werklikheid

Orania word vanjaar 34 jaar oud! Ons het oor die afgelope aantal jare gegroei van 'n idee tot 'n dinamiese werklikheid.

Gemeenskap

Kartograaf besoek Orania vanuit Hongarye

Toé het ek tyd in Kaapstad en Pretoria deurgebring.

Gemeenskap

Die definisie van oorlog

Hy was ook die suksesvolste vlieënier ooit in die geskiedenis van luggevegte.

Gemeenskap

Sagte woorde keer grimmigheid af

Kritiek is natuurlik nie noodwendig sleg nie. Inteendeel, dit kan my en jou laat groei en tot hoër hoogtes lei.

Nuus

Fakkeldraers van Orania na die VSA

“Ons gaan met lae verwagtinge, maar glo Orania het 'n boodskap, nie net vir Suid-Afrika nie, maar vir die wêreld.