Koerania — Desember 2025
Koerania - Desember 2025
Koerania se Desember-uitgawe belig Orania se bouplanne, ontwikkeling en gemeenskapstoekennings. Die tuinuitdaging, Tuin-tot-Tafel Straatfees, boeke en plaaslike mense sorg vir ’n feestelike jaarafsluiting.
Stories uit hierdie uitgawe
Kortliks – Desember 2025
Lesers, redaksielede en adverteerders moes toekyk hoe 'n vreemde en teenstrydige reeks gebeure rondom die sluiting afspeel.
GemeenskapVrolike Tuin-tot-Tafel Straatfees 2025
Op Saterdag 29 November het die gemeenskap in wit getooi om 'n lekker partytjie te gooi!
GemeenskapStadsbouer, werkgewer en werknemer van die jaar 2025
Op Dinsdag, 9 Desember is die jaarlikse stadsbouer, werkgewer en werknemer van die jaar toekenningsgeleentheid aangebied.
GemeenskapBesoekersmening: Charl Erasmus ontdek Orania – Desember 2025
Die afgelope paar weke was 'n opwindende avontuur, veral tussen die mense wat ek as my eie beskou.
SakeToffiewinkel se mense
Alhoewel toffies steeds hul unieke en baie gewilde produk vir inwoners en besoekers is, bied hulle al 'n padstalverskeidenheid by die nuwe winkel aan.
KultuurDie Tyd van Verwoerd: ’n Deeglike blik op ’n komplekse era
Die bekendstelling van die boek, Die Tyd van Verwoerd, deur dr. L.J Bothma is op 4 Desember in Orania aangebied.
GemeenskapPraktiese kennis: BKO se interns vertel – Desember 2025
Die lys van ondervinding wat op die advertensie vir interns geplaas is wat gegee was is iets waarin ek belangstel.
GemeenskapBo-Karoo Opleiding se droom: 800 studente teen 2028
Die pad daarheen word aangedryf deur die “Snelrat 800-plan,” wat ná April 2025 afgeskop het.
GemeenskapKallie Kriel versterk BKO se direksie
Bo-Karoo Opleiding (BKO) kondig met trots die aanstelling van mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, as direkteur aan.
GemeenskapTrotse tuine in Orania
Die Ons Paradys Tuinuitdaging se registrasies het vir die eerste jaar se bekendstelling vele verrassings opgelewer.
GemeenskapAlles onder een Hoof – in Christus – Desember 2025
Met die volheid van die tyd het God sy Seun uitgestuur om as 'n mens gebore te word (Galasiërs 4:4).
GemeenskapWaarom Orania? Carel Boshoff IV oor selfbeskikking – Desember 2025
Dr Carel Boshoff IV is die seun van professor Carel Boshoff, kleinseun van Hendrik Verwoerd en was tussen 2007 en 2019 voorsitter van die Orania Beweging.
KultuurDie kern van selfbeskikking nagevors
Dr. Burgert Senekal was een van die ewekniebeoordelaars, wat die boek se akademiese geloofwaardigheid onderstreep.
SakeVan skuldvryheid tot stasiewins
Hierdie doelwit spruit uit 'n jaar van drastiese strategiese ommeswaaie by die radiostasie.
Nuus‘n Uitdagende jaar stel Orania wêreldwyd bekend
Volgens hom was die sleutelmoment in Februarie met Amerika se "executive order" rakende Afrikaners.
GemeenskapDie Wynvlieg waai in: Geloftedag en die Afrikaner se superpower – Desember 2025
As daar een ding is wat die Afrikaner beter kan doen as enige ander volk, is dit onthou.
GemeenskapAfstand, afskeid en weersiens
Dié seisoen word gewoonlik luidkeels in sentrums met kersliedere en 'n oordadige klomp rooi, groen en goue blink versierings aangekondig.
NuusOrania se ambisieuse bouplanne en ontwikkelingsvisie
Hierdie drie-verdieping gebou sal onder andere dien as nuwe kantore vir beide Bo-Karoo Opleiding (BKO) en OOM.

