← Kultuur

· Deur Koerania-redaksie

DASA eksamenuitslae vir 2026

Die Kirsten Balletskoolstudente behaal altesaam 12 A+ simbole en 1 A simbool.

Eldien Kirsten, afrigter, by Anneke Schönfeldt wat 96% vir haar Graad 2 eksamen behaal het en as topleerling aangewys is.)
Eldien Kirsten, afrigter, by Anneke Schönfeldt wat 96% vir haar Graad 2 eksamen behaal het en as topleerling aangewys is.)

Eldien Kirsten, afrigter en eienaar van die Kirsten Balletskool, is trots op haar studente wat uiters goed gevaar het tydens die jaarlikse nasionale DASA (The Dance Academy of South Africa) eksamen. Hiermee ‘n opsomming van persentasies wat in afdelings behaal is: Kate Cloete - Primary - 95% | Alice Lewis - Primary - 92% | Leah van Dyk - Primary 92% Anné Wessels - Graad 1 - 92% | Anneke Schönfeldt - Graad 2 - 96% (Topleerling!) Limarie van der Merwe - Graad 2 - 95% | Ané Badenhorst - Graad 2 - 95% Daniélla Meiri - Graad 3 - 95% | Elschen Schlechter - Graad 3 - 88% Medaljedanse het ingesluit - National, Ballet en Contemporary medaljes Die Kirsten Balletskoolstudente behaal altesaam 12 A+ simbole en 1 A simbool.

Voorblad van Koerania - Oktober 2026

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Oktober 2026, bladsy 14

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar