
O/23 Bokkietoernooi snoer Afrikanerjeug saam
Die gewilde O/23 Bokkietoernooi het vanjaar van 1 tot 3 Mei 2025 vir die agtste keer op Orania plaasgevind.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die gewilde O/23 Bokkietoernooi het vanjaar van 1 tot 3 Mei 2025 vir die agtste keer op Orania plaasgevind.
Met die komende winter is dit die ideale tyd om te begin planne maak vir tuinmaak.

Ek stel meer belang aangesien Orania so aangeval word deur politieke partye en sosiale media en hoe dit ons as Oraniërs gaan raak.

Die mens se tong word in die Bybel vergelyk met 'n vuur.

Vroeg dié maand het die DKW-klub van Suid-Afrika 'n rit van oraloor na Orania onderneem.

Op 23 Mei 2025 vier BEP-Koeriers hul 20ste bestaansjaar!

Orania se eie brandweerwa is onlangs verwelkom toe gratis ritte vir die publiek op die wa aangebied is.

Die dorpie straal 'n atmosfeer van netheid, gereelde instandhouding en 'n trotse gemeenskapsgees uit.

Die afgetrede Kolonel het tydens 'n videogesprek met Koerania gesels.

Ek vier Afrikaans wanneer ek by my ouma kuier, en hoor watter tante se hare platgeval het soos 'n geflopte koekstruif.

Dr Carel Boshoff is 'n filosoof. Hy erken dit ruiterlik.

Die Orania Sakekamer het pas hul nuwe bestuur aangekondig.