
Tussen gewigte lê uithouvermoë
Nadia Kuit (36) gesels met die ysters in die gimnasium.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Nadia Kuit (36) gesels met die ysters in die gimnasium.

Almal van oud tot jonk was in ʼn ligte luim met die heerlike saamkuier met familie en vriende op een van die laaste lekker herfsdae, ja meer as 800 mense!

Prakties leer ons hulle deur huis take, voertuie was, skottelgoed was, kamers opruim en wegpak.

“Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur ons onder julle verkondig is … was nie ja en nee nie, maar was ja in Hom.
Dis snaaks, dis herkenbaar – en dalk, net dalk, steek jy volgende keer jou tang in jou sak.

Carl Meyer (26) het onlangs sy pos as assosiaat by die firma Hurter Spies Inc.
Hoe kan hierdie situasie positief aangespreek word?

Met 'n skoon, veilige omgewing en 'n sterk sin vir selfbestuur bied ons 'n vreedsame plek wat toeriste van oral in Suid-Afrika kan lok.

Ek lees op sosiale media waar soveel mense hulp vra omdat 'n vreemde gebeurtenis hulle laattwyfel, laat skrik of bangmaak.

Orania is 'n gemeenskap gevorm rondom die ideaal van selfbeskikking.

Die jaarlikse VellieVoeteFees is op Vrydag 9 Mei deur die Forum vir Gestremdes aangebied.

Die byeenkoms is deur die plaaslike lugvaartgemeenskap, Apex Adventures, Gaggle Flight Recorder, SAHPA, families, vriende en nuuskierige Oraniërs ondersteun.