
Meningsopname: Oraniërs oor die Karnaval – Oktober 2026
Dankie aan die Dorpsraad en rolspelers vir die harde werk wat in die Karnaval ingaan.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Dankie aan die Dorpsraad en rolspelers vir die harde werk wat in die Karnaval ingaan.

Met die Hemelvaart van ons Here Jesus maak Hy ‘n uitspraak oor sy almagtige gesag. Dit sluit die hemel en die aarde in.

Die Orania Verteenwoordigende Raad is elke 5 jaar aangewys deur die gemeenskap.

Geskiedenis leef wanneer jongmense dit leer en ontdek.

Die verhaal van die vrouens in Langenhoven se lewe, is ’n verhaal van ’n huis vol liefde.

Om totsiens te sê vir 'n lewende legende kan 'n baie formele aangeleentheid wees.

Orania en sy gemeenskap vier elke jaar op 10 Oktober Heldedag en onthou die Boere-helde wat ‘n groot impak op die geskiedenis gehad het.

Elkeen het ‘n taak gehad, maar elkeen was meerendeels met hul eie gedagtes besig.

Ek dink baie Afrikaners leef vandag met ’n diepgaande onsekerheid oor hul plek in Suid-Afrika en oor wat die toekoms vir hulle as ’n volk inhou.

Op Woensdag 19 Augustus het Kobus van der Merwe, een van die voormalige Orania Dorpsraad uitvoerende hoofde en besigheidseienaar, sy 80 jaar op aarde gevier!

Drie spanne is gekies om die Noord-Kaap tydens die meesterstoernooi in Kroonstad vanaf 28 September tot 2 Oktober te verteenwoordig.