
Tussen gewigte lê uithouvermoë
Nadia Kuit (36) gesels met die ysters in die gimnasium.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Nadia Kuit (36) gesels met die ysters in die gimnasium.

Jacobus le Grange (45), lid van die Orania Atletiekklub, het van 1 tot 3 Mei aan die Suid-Afrikaanse Meestersatletiekkampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem.

Die byeenkoms is deur die plaaslike lugvaartgemeenskap, Apex Adventures, Gaggle Flight Recorder, SAHPA, families, vriende en nuuskierige Oraniërs ondersteun.

Die gewilde O/23 Bokkietoernooi het vanjaar van 1 tot 3 Mei 2025 vir die agtste keer op Orania plaasgevind.

Die feit dat Christo en Karin Müller kort na 'n Comrades marathon in 2014 getroud is, sal vir niemand wat hulle ken verrassende nuus wees nie.
Daar heers tans wye belangstelling vir `n rolbalbaan in Orania wat deur Oraniërs, besoekers, skoliere en studente gebruik kan word.

Mauritz Meyer het op Saterdag 25 Januarie aan die vierde Stronger Together Pad/Veld 3-kampkampioenskappe in Smithfield, Vrystaat, deelgeneem.

Op Maandag 3 Februarie het Orania Atletiekklub 'n naellopewerkswinkel aangebied waar naellopers die vaardigheid van naellope kon verskerp.

Die grootste atletiekbyeenkoms in Orania se geskiedenis is op Vrydag 24 en Saterdag 25 Januarie by die Orania Sportterrein aangebied.

Die Sinkplaatfietstoer het vanjaar sy eerste afgeskop gehad.

Die 0/23 Nasionale Bokkies 7’2 rugbytoer vind tans in Spanje plaas.

Die Orania Atletiekklub het op 12 Oktober hul jaarlikse Kleinreus Halfmarathon op ‘n warm Saterdag aangebied.