
Tipes, temperamente en teorieë – Augustus 2026
As jy nie met oogklappe deur die lewe wil gaan nie is dit is belangrik om persoonlikhede te verstaan.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

As jy nie met oogklappe deur die lewe wil gaan nie is dit is belangrik om persoonlikhede te verstaan.

Die brief van die apostel Paulus bevat ‘n bevel om met jou eie hande te werk.

Dié foto is op 13 Augustus 2024 tydens ’n gesinsfotosessie geneem en wys die vyf Pereira’s.

Wynvlieg nooi ’n vriend na Orania en ontdek dat ’n mens soms ’n buitestander nodig het om jou eie huis weer raak te sien.
Wat is jou ervaring van ‘n wagarea in die spreekkamer van ‘n dokter, tandarts of dalk ‘n terapeut?

Byna veertig dapper Oraniërs het op 4 Julie 2026 die ysige Oranjerivier getrotseer vir die jaarlikse Midwinterswem.

Die Orania Karnaval se vlotloptog met die tema “Ons Verhale” vind op Vrydag 2 Oktober plaas.

Toe ons die dag afskeid geneem het, 10 jaar terug, het ons nooit geweet om finaal afskeid te neem so swaar sou wees nie.

Sy het geleef volgens vaste beginsels van geloof, eerlikheid, harde werk en deursettingsvermoë.

Ons het in April 2023 van Pretoria na Orania verhuis.

Ons hoor nogal gereeld die woord soewereiniteit.

BKO het onlangs ’n fantastiese skenking van moderne sonkragtoerusting ontvang!