← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Laat waai met vanjaar se Karnavaloptog!

Die Orania Karnaval se vlotloptog met die tema “Ons Verhale” vind op Vrydag 2 Oktober plaas.

Laat waai met vanjaar se Karnavaloptog! – foto 1

Die Orania Karnaval se vlotloptog met die tema “Ons Verhale” vind op Vrydag 2 Oktober plaas. Deelnemers moet teen 14:30 by die Eurekakruising aanmeld voor die optog om 15:00 vertrek. Registreer voor 25 September by bko.co.za. Vir navrae oor die Karnaval, kontak gerus vir Arno Lambrechts by arno@myorania.co.za. “Besempie” is weer op die pad Orania se geliefde motor-straatveër, “Besempie”, is ná ’n breuk weer terug op die pad. Mario Schoeman het die waardevolle Johnston-masjien herstel, wat groot verligting bring vir die spanne wat moes handveeg. Met Willa Lötter agter die stuur help Besempie nou weer om Orania se strate skoon en netjies te hou.

Voorblad van Koerania - Julie 2026

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Julie 2026, bladsy 11

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar