
Jesus Christus regeer soewerein – Oktober 2026
Met die Hemelvaart van ons Here Jesus maak Hy ‘n uitspraak oor sy almagtige gesag. Dit sluit die hemel en die aarde in.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Met die Hemelvaart van ons Here Jesus maak Hy ‘n uitspraak oor sy almagtige gesag. Dit sluit die hemel en die aarde in.

Die Here Jesus het ‘n baie bekende gelykenis vertel van twee mans wat elkeen ‘n huis bou (Lukas 6:46-48).

Die brief van die apostel Paulus bevat ‘n bevel om met jou eie hande te werk.

Ons hoor nogal gereeld die woord soewereiniteit.

Op 13 Mei 2025, die verjaarsdag van haar geliefde man, Wessell, het Isobel Horak se lewe in ’n oogwink verander.

Ons sukkel bietjie daarmee dat dit iets is wat ‘n ingesteldheid behoort te wees.

Die bekende woorde van die profeet Jesaja lui: “Die wat op die Here wag, kry nuwe krag.”

Vanaf 3 September 2024 tot 11 Januarie 2026 het Ria Welgemoed se lewe ‘n drastiese draai gemaak waaroor sy nie uitgepraat kan raak nie.
Deesdae kan ons niks ontsluit sonder om ‘n wagwoord daarvoor te skep nie. Elke denkbare toepassing vra ‘n wagwoord.

Die Hemelvaart van ons Here Jesus Christus is sy groot troonbestyging in die hemel.

61 jaar is baie tyd om goed bymekaar te maak, te versamel, as geskenke te kry, lief te hê, te koester.

Die hoop van ons as Christene is vasgebind aan ‘n Persoon, aan ons Here Jesus Christus.