Vlugvoos vir die uitdagings
Wie is nie lief vir reis nie? Wie wil nie ook soms ontvlug van sy of haar huidige omstandighede om ‘n plek of tyd te kry waarin jy kan wegraak nie?
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.
Wie is nie lief vir reis nie? Wie wil nie ook soms ontvlug van sy of haar huidige omstandighede om ‘n plek of tyd te kry waarin jy kan wegraak nie?

ORANIA – Die infrastruktuurontwikkeling in Orania het 'n nuwe opwindende mylpaal bereik met die amptelike aanvang van die Oewerpad-projek (Diamantlaan).

Oom Hendrik Verwoerd , ‘n geliefde inwoner van Orania, het op 11 Augustus sy 86ste verjaardag gevier.

Die Suid Afrikaans Sport en Jag Federasie se nasionale kompetisie is op 7 en 8 Augustus gehou.
Op Vrydag 17 Julie het Orania Veiligheidsdienste ’n noodoproep in verband met ’n motorongeluk net buite Vanderkloof ontvang.

Die verhaal van Sabien speel in Botswana af en betrek 'n bush pilot asook uitsonderlike spoorsnyers.

Hier is wat ek agterna vertel is... en indien jy soos ek DIE PROFESSOR VAN ORANIA misgeloop het, gaan jy ook nou sê: spyt kom altyd te laat.

Met die groei in studentetalle het die behoefte vir nuwe koshuise by Bo-Karoo Opleiding ontstaan.

Wat sê Kleinsake van toekomstige besigheidsgeleenthede in Orania?

Wat sê Kleinsake van toekomstige besigheidsgeleenthede in Orania?

As jy nie met oogklappe deur die lewe wil gaan nie is dit is belangrik om persoonlikhede te verstaan.

Die brief van die apostel Paulus bevat ‘n bevel om met jou eie hande te werk.