
Die versierde bruid: kultuur as heiliging – Augustus 2025
“En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos 'n bruid wat vir haar man versier is.”
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

“En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos 'n bruid wat vir haar man versier is.”

Eden & Co is 'n baanbrekerswerk luukse juweliershandelsmerk, gesetel in 'n gees van innovasie en uitnemendheid.

Ek meet 'n vrou se waarde aan haar vermoë om liefde en stabiliteit te gee, selfs in moeilike tye.

Soms werk mense vir 'n groot doel, maar die verwesenliking daarvan lê nog in die toekoms.

Onder die gaste was ook Dr Carel Boshoff IV, Mnr Theo Joubert LPR, Ek Beyers, Riaan Jacobs en etlike ander gemeenskapleiers.

Jy as vrou wys vir 'n kind hoe 'n vrou selfversekerd, onafhanklik en veerkragtig kan wees.

Lindie de Beer, hoof van Solidariteit se kommunikasie- en bemarkingsafdeling, het die tema van handelsmerke voorgehou en van ontwerp tot sigbaarheid bespreek.
In Orania is werk nie 'n vloek nie- dis 'n roeping.

Die wêreld sal 'n baie beter plek wees as ons daarop kan fokus om die lewe te vier!

Vertroue en wedersydse respek vorm vir ons die fondament van ons verhouding.

Raymond van Tonder is 'n intekenaar wat 'n gedrukte weergawe van Koerania maandeliks by sy voordeur in Orania afgelewer ontvang.

Twee potbalspanne van Orania het onlangs in De Aar aan 'n kompetisie tussen 12 spanne gaan deelneem.