
Winterwenner van 'n sopresep
"Hierdie resep is so eenvoudig, en tog is dit die lekkerste botterskorsiesop ooit!
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

"Hierdie resep is so eenvoudig, en tog is dit die lekkerste botterskorsiesop ooit!

Almal van oud tot jonk was in ʼn ligte luim met die heerlike saamkuier met familie en vriende op een van die laaste lekker herfsdae, ja meer as 800 mense!

Prakties leer ons hulle deur huis take, voertuie was, skottelgoed was, kamers opruim en wegpak.

Die liggaam word in 'n vlekvrye staalkamer geplaas wat vir die proses ontwerp is.

“Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur ons onder julle verkondig is … was nie ja en nee nie, maar was ja in Hom.

Contessa Kruger en Dia van Staden, albei onderlê in kundigheid van persoonlikheidstipes en breinprofiele, het 'n heerlike kuieraand rondom keurwyne aangebied.

Carl Meyer (26) het onlangs sy pos as assosiaat by die firma Hurter Spies Inc.

Ek lees op sosiale media waar soveel mense hulp vra omdat 'n vreemde gebeurtenis hulle laattwyfel, laat skrik of bangmaak.

Die jaarlikse VellieVoeteFees is op Vrydag 9 Mei deur die Forum vir Gestremdes aangebied.
Met die komende winter is dit die ideale tyd om te begin planne maak vir tuinmaak.

Ek stel meer belang aangesien Orania so aangeval word deur politieke partye en sosiale media en hoe dit ons as Oraniërs gaan raak.

Die mens se tong word in die Bybel vergelyk met 'n vuur.