
Kleinfontein se Voorsitter bly positief oor sy dorp
Dit plaas die dorp in 'n unieke posisie om perfek aan te sluit by groter infrastruktuur- en ontwikkelingsplanne.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Dit plaas die dorp in 'n unieke posisie om perfek aan te sluit by groter infrastruktuur- en ontwikkelingsplanne.

‘n Deelnameproses is tot 1 Mei gevolg, waarin die publiek hul ondersteuning kon toon.

Die vraag is dan waarom die MK Party van Jacob Zuma dit nou geskrap wil hê uit die Grondwet?

Selfbeskikking is nie net 'n Afrikaner aspirasie nie.
Daar is deesdae baie groot woorde in die lug.

Frans de Klerk, uitvoerende hoof van die Orania Ontwikkelingsmaatskappy het op 21 Maart tydens die Ekonomiese beraad ‘n 5-puntplan bekendgestel.

’n Gemeenskap wat self doen Gouws beskryf Orania as die skoonste, veiligste en vriendelikste plek in Suid-Afrika.
Inwoners streef na 'n gemeenskaplike doelwit van selfbeskikking en kulturele selfstandigheid.

Orania bestaan vanjaar reeds 35 jaar en dit met verskeie hoogte- en laagtepunte.

Hierdie kernopdrag fokus op die uitbouing van die dorp deur doelgerigte eksterne bemarking wat mense aanmoedig om by die Orania-saak betrokke te raak.

Dr Carel Boshoff IV is die seun van professor Carel Boshoff, kleinseun van Hendrik Verwoerd en was tussen 2007 en 2019 voorsitter van die Orania Beweging.

Dr. Burgert Senekal was een van die ewekniebeoordelaars, wat die boek se akademiese geloofwaardigheid onderstreep.