
‘n Uitdagende jaar stel Orania wêreldwyd bekend
Volgens hom was die sleutelmoment in Februarie met Amerika se "executive order" rakende Afrikaners.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Volgens hom was die sleutelmoment in Februarie met Amerika se "executive order" rakende Afrikaners.

Op 25 Augustus 2025 het die gemeenskap van Orania bymekaargekom vir 'n historiese aankondiging: die stigting van 'n nuwe, onafhanklike gesondheidsinstelling.

Soms werk mense vir 'n groot doel, maar die verwesenliking daarvan lê nog in die toekoms.

Onder die gaste was ook Dr Carel Boshoff IV, Mnr Theo Joubert LPR, Ek Beyers, Riaan Jacobs en etlike ander gemeenskapleiers.

Prakties leer ons hulle deur huis take, voertuie was, skottelgoed was, kamers opruim en wegpak.
Hoe kan hierdie situasie positief aangespreek word?

Orania is 'n gemeenskap gevorm rondom die ideaal van selfbeskikking.

59 is potensieël vir Suid-Afrika verlore.

As jy dit doen, wen jy enige verkiesing in daardie gebied.
Orania word vanjaar 34 jaar oud! Ons het oor die afgelope aantal jare gegroei van 'n idee tot 'n dinamiese werklikheid.

Toé het ek tyd in Kaapstad en Pretoria deurgebring.

“Ons gaan met lae verwagtinge, maar glo Orania het 'n boodskap, nie net vir Suid-Afrika nie, maar vir die wêreld.