
Gregg Ernest Webbstock
Gregg en sy vrou, Rensia, woon byna 2 jaar in Orania.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Gregg en sy vrou, Rensia, woon byna 2 jaar in Orania.

Die aardse belangrikste, naas die grootste dank aan ons Hemelse Vader, is aan my moeder.

Kierie soos ons hom almal geken het, was nie net my kollega die afgelope 17 jaar nie, maar ‘n broer in christus en ware vriend.

Toe ons die dag afskeid geneem het, 10 jaar terug, het ons nooit geweet om finaal afskeid te neem so swaar sou wees nie.

Sy het geleef volgens vaste beginsels van geloof, eerlikheid, harde werk en deursettingsvermoë.

As ek dink aan Mamma Fransie, kan ek nie anders as om te dink aan die woord "dankbaarheid" nie.


My pa, Hendrik Jacobus (Henk) van Niekerk, is op 23 September 1956 te Hopetown gebore.

Meraai het altyd, al was sy hoe haastig, tyd gemaak om ‘n geselsie aan te knoop en iemand spesiaal te laat voel.

Reinette de Waal is op die ouderdom van 70 oorlede.

Dit is met 'n swaar maar respekvolle hart dat ek hulde bring aan 'n besondere mens en mentor — Oom Gert, of Uncle G soos baie hom genoem het.

Dit het begin met haar 2014-debuut, Die 13de kaart.