
Kortliks – September 2026
Op Woensdag 19 Augustus het Kobus van der Merwe, een van die voormalige Orania Dorpsraad uitvoerende hoofde en besigheidseienaar, sy 80 jaar op aarde gevier!
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Op Woensdag 19 Augustus het Kobus van der Merwe, een van die voormalige Orania Dorpsraad uitvoerende hoofde en besigheidseienaar, sy 80 jaar op aarde gevier!

Oom Hendrik Verwoerd , ‘n geliefde inwoner van Orania, het op 11 Augustus sy 86ste verjaardag gevier.

Byna veertig dapper Oraniërs het op 4 Julie 2026 die ysige Oranjerivier getrotseer vir die jaarlikse Midwinterswem.


Lesers, redaksielede en adverteerders moes toekyk hoe 'n vreemde en teenstrydige reeks gebeure rondom die sluiting afspeel.

Johan de Klerk sal voortaan as die Hoof van Akademie sy rol vervul.

Yoralde Grotius is die afrigter wat moet huishou met getroude vroue wat hul soepelheid en paalvernuf wil opskerp.

Emmarentia Fourie en Esmarelda Nicolaisen is 2 dankbare sussies wat hulle eerste 3 jaar as eienaars van Die Haarateljee vier.

Bo-Karoo Opleiding is reeds daarvoor bekend dat hulle unieke boerderytradisies vir hul studente skep wat volhoubaar is.

Dirk Klynsmith spog met sy welige baard en snor vir hierdie maand se geen skeer November (Movember), wat vir die bewusmaking van kanker begin is.

Bo-Karoo Opleiding se nuwe studenteraad vir 2024/2025 is onlangs aangekondig.

CAREL BOSHOFF IS PAS AANGEWYS AS DIE NUWE VOORSITTER VAN DIE FEDERASIE VAN AFRIKAANSE KULTUURVERENIGINGE.