← Alle Uitgawes
Koerania - September 2024 voorblad
September 2024

Koerania — September 2024

Koerania - September 2024

Die September-uitgawe volg die Vryheidstigting se beraad, die Verwoerdgedenklesing en nuwe ontwikkelings by die Werksplein en Karoosig. Plaaslike leiers, onderwys, kuierplekke en gemeenskapsinisiatiewe deel die nuus met Orania Gaan Groot, skoolentrepreneurs en sport.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – September 2024

Orania se 4.8 MWh battery is op 29 Augustus met die netwerk geïntegreer en aangeskakel.

Sport

Grepe en voetwerk lei tot stoeivernuf

Orania se manne het onlangs die stoeimat oopgerol vir een van die beste sportsoorte wat enige seun of jong man kan aandurf.

Sport

Bergfietstoer ’n eerste vir avontuurlustige entoesiaste

Die eerste Sinkplaatfietstoer word vanaf 18 tot 20 Desember in en om Orania aangebied.

Gemeenskap

Markdag skool entrepreneurs

Die graad 7 tot 9 leerders van die CVO-skool Orania het op Woensdag 11 September hul jaarlikse markdag aangebied.

Gemeenskap

Wat veroorsaak lente in jou hart?

Dit bring lente in my hart!

Kultuur

Orania gaan groot 2024

Orania CVO-skool het vir die derde jaar ‘n suksesvolle Orania Gaan Groot-fees met ses kunstenaars aangebied.

Gemeenskap

Pretprater maak ’n eerste draai in Orania

Ervare pretprater en motiveringspreker, Elsabé Aldrich is al vir 25 jaar besig om gehore in die land en Namibië met haar staaltjies en wyshede op te kikker.

Gemeenskap

Solidariteit bederf op Sekretaressedag

Op Woensdag 4 September is sekretaresses deur Solidariteit se Kantoorpraktisynsnetwerk by die Chris Jooste Ouditorium verwelkom om ‘n bietjie bederf te geniet.

Gemeenskap

Die Wakis sal ’n alternatief bied

Elbie van Zyl het die inisiatief geneem om namens die inwoners ‘n formele versoekskrif aan Orania Helpmekaar te rig.

Gemeenskap

Vry vir iets nuut – September 2024

In die samelewing word vryheid dikwels gelykgestel aan die afwesigheid van beperkinge, ’n toestand waarin iemand kan doen wat hy wil.

Gemeenskap

Hanlie wil BKO op almal se lippe hoor

Hanlie Pieters het op 1 Augustus by die BKO-span aangesluit en sien daarna uit om as hul nuwe bemarkingsbestuurder die naam van BKO uit te dra.

Nuus

Kuierplekke ignoreer voorgeskrewe sluitingstye

Meer as 2 000 mense het stelselmatig die sportterrein verlaat, maar daar was ‘n paar honderd wat duidelik nog nie klaar gekuier het nie.

Nuus

Die Orania Aandeleblok se direksie is weer voltallig

Die bestaande en nuwe lede van die OAB direksie is op Vrydag 13 September, tydens die Aandeelhouersvergadering aangekondig.

Sake

Busvervoer kry ’n unieke voorkoms in Orania

Eleksa Orania se twee nuwe elektriese busse se nooiensrit vind toe op Vrydag 13 September vanaf Gannabos na Knapsak plaas.

Gemeenskap

Meningsopname: Hoe dink jy oor vry-wees as Oraniër?

Om vry te wees moet ’n mens stewig gewortel wees.

Gemeenskap

’n Huldeblyk vir oom Chris Jacobs

As ons oom Chris Jacobs se kis laat sak, sal dit nie net ‘n gewone kis wees nie.

Gemeenskap

Gesoute radioman word stasiebestuurder

In Mei 2024 kon James Kemp en sy vrou tien jaar in Orania vier.

Kultuur

Resensie: Erfstad – ruimte en plek vir die vierde Afrikaner

Dis baie betekenisvol dat die boek Erfstad op Woensdag 4 September in Orania bekendgestel is.

Gemeenskap

Verwoerdgedenklesing: Die federale gedagte – grondslae en toepassing

Soos die politieke en staatkundige ontwikkelings plaasgevind het, so vroeg as die 1400’s, het ons die bestel wat ons vandag het.

Nuus

Sooie gespit vir nuwe stadsplein en ontwikkeling van geboue

Lida Strydom, Flip Buys, Apie Pienaar en Ohann Fourie het die eerste grond vir die nuwe gebou, wat ‘n spieëlbeeld van die huidige Duiker-gebou sal wees, gelig.

Gemeenskap

Die lekkerste lekker van Orania

Orania bly elke dag vir my ‘n nuwe, unieke en wonderlike plek.

Gemeenskap

Vorentoe met verandering

Wanneer ‘n gemeenskap gons is dit altyd ‘n goeie teken.

Gemeenskap

Suid-Afrika as ’n gemeenskap van gemeenskappe – Barend Uys se beraadbydrae

Hy het verduidelik dat, gegewe die land se uiteenlopende kulturele en volkere samestelling, dit ’n fout is om Suid-Afrika as ’n homogene nasie te beskou.

Gemeenskap

Die gesin en politieke lewe – Alida Kok se beraadbydrae, September 2024

Volgens haar is die huisgesin nie net ’n sosiale eenheid nie, maar ook ’n politieke eenheid.

Gemeenskap

Johannes Althusius en Afrikaners in 2024 – Koos Malan se beraadbydrae

Malan het verduidelik hoe Althusius se idees oor selfregering en politieke samewerking steeds vir die Afrikaners van 2024 relevansie het.

Gemeenskap

Die federale gedagte: Vryheidstigting se beraad – September 2024

Die beraad het ‘n belangrike bydrae gelewer tot die debat oor federalisme en die toekoms van gemeenskappe in Suid-Afrika.