
Tiks Delport
Wanneer Dia met Koerania, ons gemeenskapskoerant, in Snippie Snappie instap.”
Karen J van Rensburg
Lentemaand sien ek altyd daarna uit om die eerste amandelbloeisels te soek en sien ek uit na ons Messias se koms. Dit bring lente in my hart!
Sanri Stone
Perskebloeisels
Tharina Steyn
Groen koringlande
Ciska de Wet
My kinders, my eie 3 en al die kinders wat elke dag in my lewe is! Hulle bring LENTE in my hart. Hul vreugdes en suksesse, maar ook hul weer probeer en elke dag se aanhou sorg vir die hele jaar se LENTE.








