
Werner van der Hoven by BKO se afskopkonsert – Februarie 2026
Dit was nie Werner van der Hoven se eerste besoek aan Orania toe hy vir die BKO-afskopkonsert by Stokkiesdraai Avontuurpark opgetree het nie.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Dit was nie Werner van der Hoven se eerste besoek aan Orania toe hy vir die BKO-afskopkonsert by Stokkiesdraai Avontuurpark opgetree het nie.

By BKO glo ons nie aan stilstaan nie. Die vraag na topgehalte vakmanne neem toe – en ons kampus groei saam.

Daarom sal Diensdialoog in April aangebied word.

Dit alles doen ons ook in samewerking met verskeie instansies en besighede in ons dorp.

Met meer as 250 studente, afkomstig van regoor Suid-Afrika en Namibië, beleef ons reeds hoe ’n diverse, doelgerigte studentegemeenskap vorm aanneem.

Die lys van ondervinding wat op die advertensie vir interns geplaas is wat gegee was is iets waarin ek belangstel.

Die pad daarheen word aangedryf deur die “Snelrat 800-plan,” wat ná April 2025 afgeskop het.

Bo-Karoo Opleiding (BKO) kondig met trots die aanstelling van mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, as direkteur aan.

Die BKO-span is opgewonde om die aanstelling van Doret Le Cornu, 'n 22-jarige oud-student, as voltydse Studentesakebeampte aan te kondig.
Pedri van Tonder, oorspronklik van Windhoek, Namibië, is ook die kaptein van BKO se rugbyspan.

In die hartjie van die Noord-Kaap, waar die landskap breed en oop is, is Bo-Karoo Opleiding (BKO) besig om die volgende generasie leiers op te lei.

Emmarentia Fourie en Esmarelda Nicolaisen is 2 dankbare sussies wat hulle eerste 3 jaar as eienaars van Die Haarateljee vier.