← Alle Uitgawes

Koerania — Julie 2024

Koerania - Julie 2024

Die Julie-uitgawe ondersoek Orania se Memorandum van Ooreenkoms en Voorneme en besoek mense wat deur opleiding, ondernemings en kultuur aan die gemeenskap bou. Daar is ook nuus oor die Orasolbattery, winterskos, die KultuurKuier en plaaslike sport.

Stories uit hierdie uitgawe

Sport

Jukskei is ‘n sport wat groei

Persone van alle ouderdomme is welkom om by hulle aan te sluit.

Sport

Balletskool vier 32 jaar!

Die Uysie Kirsten Balletskool sal vanjaar hul 32ste bestaansjaar vier.

Kultuur

Karoo klanke en klingels ontgin talent

Karoo Klanke en Klingels kan agter die Seeffgebou in Saffierstraat gevind word.

Kultuur

Kultuurfeesgees heers by CVO-skool

Daar is meer as 40 leerders wat hierdie jaar aan die jaarlikse Kultuurfees gaan deelneem.

Sport

Hoogtepunte vir CVO by Bokkiedag 2024

Orania CVO-skool is goed verteenwoordig tydens die afgelope Bokkiedag wat op 6 Julie in Meyerton aangebied is.

Kultuur

Openbare kuns: die Verwoerdgedenkmuseum – Julie 2024

DIE VERWOERDGEDENKMUSEUM in Pêrellaan vertel die geskiedenis op ʼn baie lewensgetroue manier aan die nageslagte van die Afrikaner.

Gemeenskap

Wat is trooskos? Melkkos uit Koerania – Julie 2024

Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond!

Gemeenskap

Winterskos wat die harte warmer laat klop

Dit maak jou lekker warm van binne!

Kultuur

Orania se eie mense lewer ’n skouspel

Daar word met opwinding uitgesien na talentvolle Oraniërs wat die verhoog sal vol staan met hul sang, dans en dramavernuf.

Kultuur

Neem ’n intellektuele inspuiting

Ouers, onderwysers, grootouers en enige persoon wat met kinders werk sal daarby baat om ingelig te wees oor die Bela-beleid, ‘n affêre!

Kultuur

Woorde en wysies skop die KultuurKuier af

Stef Kruger en Dana Snyman besoek Orania tydens die KultuurKuier op 1 en 2 Augustus vanjaar.

Nuus

Orasol battery se koppeldatum nog onseker

Ingenieursdienste se elektriese span het al die Sungrowtoerusting tot dusver gekoppel en terminasies op hoogspanningskabels is gedoen.

Sake

Twee plaasjapies werk besigheidspryse los

AfriForum Sakenetwerk se Besigheidsbytjies- en Juniorpreneurs-kompetisie het op 8 Julie ten einde geloop toe die wenners vir vanjaar aangekondig is.

Gemeenskap

Annelize Bredenhann kerjakker en arbei in die VSA

Die stad Charlotte is in die staat, North Carolina, in die Verenigde State van Amerika geleë.

Gemeenskap

Voorkoms en verantwoordelikheid

Die geleenthede wat voor Orania staan is verbysterend en die verantwoordelikhede enorm.

Sake

Marda vind vreugde in kwaliteit diens

In haar boek vol lewenservaring staan daar al eienaar van ‘n biltongwinkel, wassery en kunswinkel.

Gemeenskap

Chantelle – Bruid van die jaar naaswenner

Johan en Chantelle Labuschagne is op 1 April 2023 by die De Oude Kraal Country Estate and Spa buite Bloemfontein getroud.

Gemeenskap

Opedag vir BKO bring hoop

Paul Vogel, Uitvoerende Hoof van die Bo-Karoo Opleidingsentrum gesels met opgewondenheid oor die eerste Opedag wat dié instelling op 15 Junie aangebied het.

Gemeenskap

Koffie en klets: warmte in die winter – Julie 2024

Julie 2024 sal in die argiewe opgeskryf word as die tyd toe die winter laat, maar fel getref het.

Nuus

Die Memorandum van Ooreenkoms en Voorneme laat humeure onnodig opvlam

Orania bestaan uit verskeie instellings en die OVR se rol daarin is om interne samehang en gedeelde belange tussen die instellings te versoen.