← Sport

· Deur Koerania-redaksie

Hoogtepunte vir CVO by Bokkiedag 2024

Orania CVO-skool is goed verteenwoordig tydens die afgelope Bokkiedag wat op 6 Julie in Meyerton aangebied is.

Josua Kotzé (links) is as losskakel en Stefan Erasmus (regs) as flank is vir die AVS se o/14 Uitnodigingspan gekies.

Orania CVO-skool is goed verteenwoordig tydens die afgelope Bokkiedag wat op 6 Julie in Meyerton aangebied is. Mynard Heroldt is as stut gekies vir AVS se o/13 Steenbokkiespan. Josua Kotzé (links) is as losskakel en Stefan Erasmus (regs) as flank is vir die AVS se o/14 Uitnodigingspan gekies. Twee oud-leerlinge WJ en Wiehan Nel is vir die derde agtereenvolgende jaar vir AVS se o/23 Nasionale 7’s span gekies wat later die jaar in Spanje sal toer. CVO-skool se voorsitter mnr. Willie Nel is as die Spanbestuurder vir die o/23 Nasionale 7’s aangewys. Dié span sal later vanjaar in Spanje gaan toer.

Orania CVO-skool is goed verteenwoordig tydens die afgelope Bokkiedag wat op 6 Julie in Meyerton aangebied is. Mynard Heroldt is as stut gekies vir AVS se o/13 Steenbokkiespan.

CVO-skool se voorsitter mnr. Willie Nel is as die Spanbestuurder vir die o/23 Nasionale 7’s aangewys. Dié span sal later vanjaar in Spanje gaan toer.

Twee oud-leerlinge WJ en Wiehan Nel is vir die derde agtereenvolgende jaar vir AVS se o/23 Nasionale 7’s span gekies wat later die jaar in Spanje sal toer.

Voorblad van Koerania - Julie 2024

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Julie 2024, bladsy 11

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar