← Sport

· Deur Koerania-redaksie

Jukskei is ‘n sport wat groei

Persone van alle ouderdomme is welkom om by hulle aan te sluit.

Daar moet ondersoek ingestel word en taktiek bespreek word wanneer die skeie hulle lê gekry het.
Daar moet ondersoek ingestel word en taktiek bespreek word wanneer die skeie hulle lê gekry het.

Die Orania Jukskeiklub se oefentye is Maandae tot Donderdae vanaf 17:00. Persone van alle ouderdomme is welkom om by hulle aan te sluit. Aangesien die nuwe seisoen in Augustus afskop is dit nou die perfekte tyd om jou skei uit te haal en te gaan kragte meet teen die bestaande lede van die klub. Albei die skole het junior spelers wat gretig is om by die gesoute spelers te leer. Kontak vir Abe Sutherland, die voorsitter van die jukskeiklub, by 082 700 0576 vir meer besonderhede.

Kean Basson, ’n junior speler in aksie.
Kean Basson, ’n junior speler in aksie.
Elsabe Vos speel al ’n geruime tyd jukskei.
Elsabe Vos speel al ’n geruime tyd jukskei.
Voorblad van Koerania - Julie 2024

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Julie 2024, bladsy 12

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar