
Feestyd in Orania – Desember 2024
Gannabos se liggies het inwoners en besoekers bekoor.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Gannabos se liggies het inwoners en besoekers bekoor.

In 2025 gaan ek ophou om toe te laat dat die klein jakkalsies my vreugde steel.
Met die aanbreek van 'n nuwe jaar kry Orania weer die geleentheid om terug te kyk na wat al gebou is.

Niklaas Buys het op Dinsdag 7 Januarie 2025 'n Suzuki Jimny, 'n KTM Super Adventure 1290 motorfiets en 'n sleepwa vir die motorfiets ryker geword.

Professor Liu is 'n Chinese akademikus en Doktor in Besigheidsadministrasie.
Bo-Karoo Opleiding (BKO) staan gereed om 2025 met rekordgetalle en opwindende geleenthede aan te pak.

Theunie Kruger is aan die einde van 2024 as Orania se Stadsbouer aangewys.

As deel van die homo sapiens moet ons erken dat dit nie toevallig is dat ek en jy die voorreg beleef om 2025 te kon sien afskop nie!

Bo-Karoo Opleiding is reeds daarvoor bekend dat hulle unieke boerderytradisies vir hul studente skep wat volhoubaar is.

Shenelee de Lange is 21 jaar oud en het op 10 November teruggekeer na haar tuisdorp, nadat sy ‘n jaar en 7 maande in die VSA as au-pair deurgebring het.

‘n Elektriese bussie het persone na die terrein by die Gemeenskapsaal vervoer waar die reuk van vars roosterkoek en botter as voorgereg almal ingewag het.

Meisie Pieters vertel dat dit haar ‘n paar dae neem om al die liggies uit te sorteer, die batterye na te gaan en dan die besondere detail aan te bring.