
Grensloos saam met Wilna
Die verhaal van Sabien speel in Botswana af en betrek 'n bush pilot asook uitsonderlike spoorsnyers.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die verhaal van Sabien speel in Botswana af en betrek 'n bush pilot asook uitsonderlike spoorsnyers.

Helga Roets bots gereeld met haar dogter, Celeste, omdat haar dogter beweer sy is ‘n gevaar op die pad.

Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag.

Die bekendstelling van die boek, Die Tyd van Verwoerd, deur dr. L.J Bothma is op 4 Desember in Orania aangebied.

In die oop ruimtes tussen sterre en swaartekrag sal jy Karlien vind waar sy kaalvoet en sonder pretensie by die Here sit.

Meer as 200 mense het die geleentheid bygewoon en was almal baie bly dat 'n lieflike reënbui laatmiddag die ergste hitte verdryf het.

Luca en Lapa Uitgewers het Koerania bederf met pragtige boeke wat nou deur een van ons aktiewe lesers gewen kan word.

Die Wincklers is al deur diep waters en as gesin is hulle baie in die kollig.

Dis baie betekenisvol dat die boek Erfstad op Woensdag 4 September in Orania bekendgestel is.

‘n Paar weke gelede skryf Dana Snyman in Rapport oor sy gesprekke met Eugene de Kock.