
Besoekersmening: Charl Erasmus ontdek Orania – Desember 2025
Die afgelope paar weke was 'n opwindende avontuur, veral tussen die mense wat ek as my eie beskou.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die afgelope paar weke was 'n opwindende avontuur, veral tussen die mense wat ek as my eie beskou.

Alhoewel toffies steeds hul unieke en baie gewilde produk vir inwoners en besoekers is, bied hulle al 'n padstalverskeidenheid by die nuwe winkel aan.

Die Ons Paradys Tuinuitdaging se registrasies het vir die eerste jaar se bekendstelling vele verrassings opgelewer.

Dr Carel Boshoff IV is die seun van professor Carel Boshoff, kleinseun van Hendrik Verwoerd en was tussen 2007 en 2019 voorsitter van die Orania Beweging.

Dr. Burgert Senekal was een van die ewekniebeoordelaars, wat die boek se akademiese geloofwaardigheid onderstreep.

Hierdie doelwit spruit uit 'n jaar van drastiese strategiese ommeswaaie by die radiostasie.
Dié seisoen word gewoonlik luidkeels in sentrums met kersliedere en 'n oordadige klomp rooi, groen en goue blink versierings aangekondig.

Hierdie drie-verdieping gebou sal onder andere dien as nuwe kantore vir beide Bo-Karoo Opleiding (BKO) en OOM.

Koerania nooi lesers uit om hulle unieke foto’s van die President Paul Kruger standbeeld met ons te deel.

Die drie beoordelaars vir vanjaar se tuinuitdaging sal op 17 en 18 November die persone wat geregistreer het, se tuine besoek en beoordeel.

Ek wou die gewone mense leer ken- die polsslag van die dorp oor so bietjie meer as drie dae, hul klein dramas en groot prestasies.

Oraniërs, ons volk bevind hom tans in 'n tyd van onsekerheid, onvryheid en verwarring.