← Alle Uitgawes
Koerania - November 2024 voorblad
November 2024

Koerania — November 2024

Koerania - November 2024

Koerania vier sy eerste bestaansjaar en berig oor die BELA-protes, kabeldiefstalbestryding en plaaslike mense se lewensverhale. Toneel, musiek, bejaardes en skoolleiers deel die uitgawe met ondernemingsnuus, die Kleinreus Halfmarathon en die rolbalklub se planne.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – November 2024

Dirk Klynsmith spog met sy welige baard en snor vir hierdie maand se geen skeer November (Movember), wat vir die bewusmaking van kanker begin is.

Sport

Atlete ryg die kilometers in

Die Orania Atletiekklub het op 12 Oktober hul jaarlikse Kleinreus Halfmarathon op ‘n warm Saterdag aangebied.

Sport

Skenkings kan die balle laat rol

Die Orania Rolbalklub het op 6 Augustus hul stigtingsvergadering gehou.

Gemeenskap

Volkskool se Senaat vir 2025 tree aan

Franco Coertze is onlangs as voorsitter van Volkskool Orania se Senaat vir 2025 aangewys met Corrie Badenhorst as onder-voorsitter.

Kultuur

Klanke en Klingels in die Karoo

Ciska de Wet en Christelle de Villiers is die twee talentvolle dames wat die studente help om hoër hoogtes te bereik.

Sport

Marathon bring fondse in

Die Orania CVO-skool het hul jaarlikse 24 uur fietsry- en stapmarathon op Vrydag 25 Oktober om 12:00 begin en op Saterdag 26 Oktober om 12:00 afgesluit.

Gemeenskap

Spanspelers aan die stuur

Ernst Kleynhans en Jana Hugo is spanspelers wat daarin glo dat elke sterk individu ook ‘n uitmuntende spanspeler kan wees.

Gemeenskap

Orania CVO-skool se matriekafskeid

DIE ORANIA CVO-SKOOL MATRIEKAFSKEID is op 15 Oktober in ‘n swierige skuur van ‘n plaas gehou.

Kultuur

Oraniamodes in die tuin

Dit is byna vakansietyd en ‘n feestyd kan behoorlik gevier word wanneer jy ‘n somersdag in die tuin, met ‘n piekniekmandjie en kombers in jou hande, bywoon.

Gemeenskap

Erkenning vir gryse wyses

Heidi Smit het die voortou geneem om hoededag, bingo, konsert, voetetroetel en ‘n afsluitingsbraai op die Vrydag vir die goue oues te reël.

Sake

Tikkie snap sukses

In Orania sal Maandag 27 November 2023 altyd in die geskiedenisboeke opgeskryf staan as die opening van Snippie Snappie.

Gemeenskap

Saffierstraat se Badenhorsts

“Hierdie huis was vir ons bedoel,” sê Christa gou.

Kultuur

Witkruisdag herdenk

Rooi Papawerdag is aan die einde van die Eerste Wêreldoorlog op 11 November 1918 in die lewe geroep.

Kultuur

Vanuit die gehoor: toegepaste kreatiwiteit met Chris Vorster – November 2024

Toegepaste kreatiwiteit ... ʼn frase wat ek nog nie voorheen gehoor het nie, maar nou nie sommer sal vergeet nie.

Gemeenskap

Wie is Orania se Leermeester? – November 2024

Hierdie opdrag het ‘n omvattende invloed op ons lewe en kultuur, wat insluit die bou van ons gemeenskappe, onderwys, ekonomie en regsorde.

Nuus

Kabeldiewe hulle buit kwyt

Die betrokke voertuig is hierna op verskeie plekke in die gebied opgemerk en AfriForum se protospan en die OVD taak- en reaksiespanne is tersluiks geaktiveer.

Gemeenskap

Hardegat herprogrammeer innerlike dialoog

Elred Ferreira is ‘n bekende gesig, Orania Aandeleblok direksielid, lid van die arbeidspaneel en sosiale media stem in Orania.

Sake

Tannie Toffie en die toe-oog-afspraak

In Suid-Afrika is daar op 23 Maart 2020 ‘n staat van inperking aangekondig.

Nuus

Stop BELA: Oraniërs maak hul stemme dik by protesoptog

Verskeie Oraniërs het die verrigtinge bygewoon en hul stem gaan dik maak teen dié voorgenome BELA-wet.

Gemeenskap

Iets en iemand sien uit na nog ’n jaar

Die Franse filosoof, Maurice Merleau-Ponty, het gesê: Die hede is die spoor van die verlede in die toekoms.